Drie van die bestes – Mathys Roets, Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys – asook Vernon Barnard en Drihan du Plessis, beter bekend as Prop, tree eersdaags weer by Solidariteit Helpende Hand se LIG-konsert op ten bate van persone met gestremdhede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mathys Roets"
Gʼn onklaar motor, grondpad stuit Mathys Roets
“Ek was nie eers moeg nie.”
FAK vereer ‘SA se eie Leonard Cohen’
“Ek het as kind deur die FAK-sangbundel geblaai en om nou deur so ʼn merkwaardige instansie vereer te word vir my klein bydrae is ʼn reusevoorreg.”
Kunstenaars met gestremdhede hou eerste konsert van sy soort
Kunstenaars soos Mathys Roets, Martelize Brink, Sumarie Jordaan, Prop (Drihan du Plessis) en Vernon Barnard gaan by dié geleentheid optree.
Drie van die Bestes hou e-konsert
Raak die reis van die sitkamer na die kombuis nou vervelig? Optog! sorg weer die naweek vir opwinding in jou woonkamer met ʼn e-konsert deur Drie van die Bestes.
Foto’s: Mathys Roets trou met sy Jané
“ʼn Ou verwag nie daai tipe emosie nie – dit sal my nog lank bybly.”
Mathys Roets breek albei sy bene
“Toe ek daardie aand by die huis kom, het ek gesien daar is groot fout, en dit is tóé eers dat ek hospitaal toe gaan en die dokter bevestig dat ek albei my bene gebreek het.”
[Video] Mathys Roets agt jaar ná die ongeluk: Gebonde, nie gebroke
ʼn Volle 11 dae rondom daardie tyd in 2009 is vermis uit sy geheue – 11 dae wat volgens sy vermoë om te onthou, nooit gebeur het nie. Nou het Mathys Roets in ʼn onderhoud met Maroela oopgemaak oor die herstelpad ná hy verlam gelaat is.
[Video] Mathys Roets ‘loop’ met spesiale masjien
ʼn Video, waarin die Afrikaanse sanger Mathys Roets met behulp van ʼn spesiale masjien loop, het blitsvinnig opslae op sosiale media gemaak.
Kunstefees om Abraham Kriel-kinderhuis se deure oop te hou
Verskeie bekendes sal op 28 Mei by ʼn kunstefees in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo te sien wees ten bate van die Abraham Kriel Kinderhuis.
Kunstenaars neem hande vir meisie se operasie
Die Afrikaanse kunstenaars Anna Davel, Mathys Roets, Matthys Maree en Margit Meyer-Rödenbeck het onlangs hande gevat om ʼn barmhartige heldedaad aan ʼn jong dogtertjie te betoon.
Sanger skuil in hysbak terwyl boewe toeslaan
‘n Gewilde Pretoriase sanger en sy vriendin moes vroeg Saterdagoggend in sy huis se hysbak skuil nadat ʼn onbekende aantal inbrekers op sy huis in Eldoraigne in Centurion toegeslaan het.
Video: Mathys Roets durf die Swartbergpas aan
Ses jaar ná sy motorfietsongeluk is die sanger Mathys Roets nog steeds dieselfde avonturier.