Al deurbraak wat die ondersoek gemaak het, is skynbaar dat die padda in die burger as ʼn rivierpadda geïdentifiseer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "McDonalds"
McDonald’s sê jammer ná padda-voorval
Die restaurantgroep het ook beloof om die volle koste van die gesin se ete terug te betaal.
McDonald’s reageer ná padda in burger
Willem en Angeline Bezuidenhout en hul vyf kinders het vroeg Vrydagaand ʼn paar McDonalds-burgers bestel en een van die burgers het ’n nare verrassing opgelewer.
‘Pappa, daar’s ’n padda in my burger’
“My dogter het so twee, drie happe uit die McDonalds-burger geneem. Toe sy die burger omdraai, sien sy die padda se pootjies uitsteek.”
Tronkstraf vir McDonalds-werker wat in roomys spoeg
Die oortreder het boonop die bestuur van die restaurant probeer afpers met ʼn video wat hy van die voorval geneem het.
Dié smulpaap behoorlik ingeburger
Nie net bêre hy elke burger se boksie nie, maar hou noukeurig op ’n kalender rekord van hoeveel burgers hy op watter dag geëet het, kompleet met vyf dekades se kasregisterstrokies.
McDonald’s: Vrou bestel plaatkoekies, kom uit met baba
“Ek het ingestap vir ʼn plaatkoekie en toe stap ek uit met ʼn baba,” sê Cathy Jordan oor die dag toe sy in Desember geboorte gegee het in ʼn McDonald’s in Sarasota, Florida.
Brand by McDonalds in Durban
ʼn Brand het Vrydagoggend omstreeks 07:30 by ʼn McDonalds-kitskosrestaurant in Durban se middestad uitgebreek.
Video: McDonald’s-burger in die kerk
Sou jy verkies om kerk toe te gaan as jy sommer ʼn Big Mac en skyfies ook daar kon koop? McMass wil ʼn McDonald’s-tak in ʼn kerk oopmaak.
McDonalds sonder hamburgers weens vleisskandaal
McDonalds in Beijing en Sjanghai moes hamburgers van sy spyskaart verwyder. Hier en daar kan klante nog ‘n visburger bekom.
Gemengde gevoelens oor McDonalds se nuwe gelukbringer
McDonalds in Amerika het Maandag ʼn nuwe jogurt-opsie en ʼn ambassadeur vir dié kitskosrestaurant bekend gestel.
PTA-man beroof restaurant glo met speelgoedgeweer
ʼn Man van Pretoria is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn kitskosrestaurant met ʼn speelgoedgeweer beroof en toe op ʼn fiets weggejaag het, het die polisie in Gauteng Donderdag gesê.
McDonalds-promosie maak klant die josie in
ʼn Gratis roomys wat by ʼn McDonalds-restaurant “gewen” is, het eerder ʼn suur smaak in ʼn klant se mond gelaat.