Namate die spoed en seinsterkte van die internet verbeter het – en meer mense daartoe toegang kon kry op hul rekenaars, slimtelevisies of slimfone – het ons liedere, verhale en menservaringe ʼn eenrigtingreis gemaak na die domein van databasisse, netwerkbedieners en sagteware.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "media"
Prins Harry maak geskiedenis met Britse hofgetuienis
Indien hy Dinsdag in sy regsgeding teen die uitgewer van die “Daily Mirror” getuig, sal hy die eerste lid van die Britse koninklike familie wees wat sedert die laat 19de eeu in die hof getuig.
Mediakenner ondersoek geleenthede, uitdagings in Afrikaanse media
“Hy het meer as 45 jaar se ervaring en navorsing in hierdie boek ingeploeg.”
Jong én ou bloed nodig vir Afrikaanse media se voortbestaan
“Ons het die jonger garde se nuwe stemme en vaardighede nodig, nie net vir aanvulling nie, maar ook balans.”
‘rooi rose’ binnekort weer op die rak!
“Ons kan nie wag vir die nuwe ‘rooi rose’ nie. Ons het die tydskrif so gemis!”
Vryspraak: Mediamense en modernisering
‘n Taal moet gepraat en gehoor word, en geskryf en gelees word.
EFF eis nou aanbieder se kop oor flater op lug
Die EFF het Grootes as “talentloos”, ʼn “idioot” en “rassis” uitgekryt.
SAUK-werkers spreekbeurt oor afleggings in parlement geweier
Die DA sê almal, en nie net top-bestuurslui nie, verdien om hul saak aan die parlement te stel.
Kommer oor nóg afleggings in mediabedryf
Volgens Sanef se berekeninge is nagenoeg 700 werksgeleenthede net in drukmedia reeds weens afleggings verlore.
Ontsluit jou toekoms in die media- of kommunikasiebedryf
Studente wat BA Kommunikasie en Joernalistiek by Akademia studeer, sal nie net gelei word om hierdie basiese vaardighede te ontwikkel nie; hulle sal ook goed kan funksioneer in ʼn digitale omgewing en verantwoordelik, sinvol en doelgerig binne bepaalde kontekste met digitale media kan omgaan.
Nuusflits oor die toekoms van nuus
Verandering en aanpassing gaan die nuwe konstante wees vir die medialandskap van die toekoms. Inligting gaan al hoe minder gedruk word, en meer op aanlyn platforms en sosiale media gedeel word, waar dit met propaganda en fopnuus sal moet meeding.
Doodskoot vir nóg tydskrifte
Rooi Rose, Vrouekeur en Food & Home is van die tydskrifte wat voortaan nie meer gaan verskyn nie.
Onafhanklike mediahuis sluit sy deure
Die mediahuis het die tydskrifte “Cosmopolitan”, “House & Leisure”, “Good Housekeeping” en “Women on Wheels” gepubliseer.
Koerant gee nuusredakteur trekpas ná uitlatings
Daniel Friedman was nie net die nuusredakteur nie, maar is ook ʼn komediant.
Verslaggewer in vangwa geboender; skieter nog soek
Die verslaggewer is boonop gedwing om sommige van sy foto’s te wis.
EFF moet hoes ná hy joernaliste spioene noem
Die EFF het beweer die twee verslaggewers het met die apartheidsregering saamgewerk en is dus hof toe gesleep.
‘As Mantashe hiéroor lieg, waaroor lieg hy nóg?’
Die DA sê minister Gwede Mantashe het dalk nou sy weergawe verander, maar daar is nooit ʼn rokie sonder ʼn vuurtjie nie.
Leuenverklikkertoetse ná Mantashe sê hy koop joernaliste om
“Minister Mantashe het die volgende bevestig: dat hy die stelling gemaak het dat hy joernaliste omgekoop het en dat die stellings waarop hy in Sunday World aangehaal is, korrek was.”
Onder die Bome: Die media
In hierdie voorlaaste episode van Onder die Bome, ʼn podsending-gebaseerde reeks wat handel oor filosofie, word die media bespreek en verduidelik hoekom dit presies ʼn deel van filosofie is.
Podlitiek-onderhoude: Basson van Klipkouers praat oor entrepreneurskap en Afrikaner-identiteit
Tydens dié episode bespreek Podlitiek se aanbieders, Daniël Eloff, Daniel du Plessis en Paul Maritz, en Jacques Basson van Klipkouers entrepreneurskap, alternatiewe media en Afrikaner-identiteit.