Generiese medisyne kom dalk in ander kleure, vorms en verpakking, maar wees gerus: dit voldoen aan streng standaarde en toetse wat verseker dat dit net so veilig en doeltreffend as hul handelsnaamgelyke is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "medisyne"
Hof moet besluit oor aanvullende medisyne
“Die hofsaak kom op ʼn belangrike tyd met die Covid-19-pandemie wat kwaksalwers die kans gee om weer kop uit te steek.”
Pryse vir kankermedikasie word ondersoek
Die mededingingskommissie het vroeër die week aangekondig dat hulle drie internasionale farmaseutiese reuse ondersoek omdat die maatskappye na bewering kankermedisyne teen buitensporige hoë pryse verkoop.
Riglyne vir wettige dagga saamgestel
Die medisynebeheerraad sal riglyne bekendmaak waaronder dagga voortaan wettig gekweek mag word vir medisinale en navorsingsdoeleindes.
Dokters en aptekers in Oos-Kaap het glo lang vingers
Dertig dokters, aptekers en beamptes van die departement van gesondheid in die Oos-Kaap word moontlik verbind die diefstal van medisyne.
Limpopo glo sonder medisyne
Die departement van gesondheid in Limpopo het al glo die afgelope drie maande nie medisyne of finansies tot hul beskikking nie.
Slegs een tablet vir MIV
‘n Vereenvoudigde antiretrovirale medikasie is Maandag in Pretoria, bekendgestel.