“Die Brug: Na die hel en terug in Angola” vertel van dienspligtiges se reis van jong man na veteraan. Die boek gee ook ’n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is ’n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Militêre"
Militêre veterane betoog oor pensioenvoordele
“Ons het nog geen geld sedert November verlede jaar ontvang nie. Ons werk nie. Ons het niks om van te leef nie. Ek is nou 70 jaar oud en my kinders is ook oud.”
Die probleem met militêre staatsgrepe
Dinsdag en Woensdag was daar volop video’s en foto’s op sosiale media van militêre voertuie wat in ons buurland Zimbabwe aan die ander kant van die Limpoporivier aan die beweeg is.
Trump se opsies min in stryd met Noord-Korea
Gaan Trump ’n balans tussen retoriek en werklikheid vind en sal die probleme met Noord-Korea sy groot nalatenskap of sy ondergang beteken? Niemand weet nie, maar ons behoort binnekort uit te vind.
Die Weste word weerloos
Die vraag is of Europa nog gered kan word van die radikale linkse pasifisme wat hom so kwesbaar maak? Dit lyk asof die onlangse vlaag terreuraanvalle Europese lande wakker geskok het en dat van hulle besef iets moet gedoen word as hulle wil voortbestaan.
Video: Gevalle soldate gedenk
Die Raad vir Militêre Veterane-organisasies het vanjaar vir die eerste keer ʼn gedenkdiens vir soldate wat tussen 1961 en 1994 dood is gehou op 31 Mei by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Drie dood, twee beseer na militêre vliegtuig val
Drie mense is dood en twee beseer nadat ‘n militêre vliegtuig naby Lydenburg in Mpumalanga neergestort het.