In hierdie pragboek word foto’s en memento’s uit Min Shaw se persoonlike fotoalbums en plakboeke opgeneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Min Shaw"
Min Shaw oor ‘die groter doel’ agter 50 musiekjare
Die legendariese sangeres Min Shaw praat in ʼn intieme en openhartige onderhoud oor haar 50 jaar in die musiekbedryf, haar liefde en verliese en die oomblik toe haar lewe onomkeerbaar verander het.