“Katerien en Elize is reeds dolverlief op hulle babasussie. Hulle wou nog altyd nog ʼn sussie hê, en nou het ons vir Elsa. Die twee soen en druk haar op. Dis te dierbaar om te sien hoe die tweetjies reeds klein moedertjies is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "minki van der westhuizen"
Foto: Minki verwelkom pienk bondeltjie vreugde
“Baie welkom by ons, liefste klein engeltjie!” Só het Minki en haar man Ernst op Instagram hul dogtertjie verwelkom.
Afrikaans is groot: Hier is Minki se ‘breek-my-hart-brief’
Die Afrikaans is groot-bestuur het vandeesweek gesê hy het op groot aandrang besluit om die brief wat Minki van der Westhuizen tydens dié konsertreeks voorgelees het, algemeen bekend te maak.
‘Boer soek ʼn vrou’: Hierna kan jy Donderdag uitsien
Kykers kan ook uitsien na boere van die vorige reekse wat weer op die kassie verskyn.
Minki glo nou aan ‘TV-liefde’
“Ek was ook maar soos ander mense skepties oor mense wat lief en verlief raak op die kassie. Maar nou het ek eersterangse ervaring om te sien dat dit werklik werk. Ek staan verstom oor die nuwe reeks.”
Nuwe ‘Boer soek ʼn vrou’: Minki beantwoord jou vrae
Die tiende seisoen van dié gewilde reeks hou talle verrassings in. Minki van der Westhuizen, wat weer as aanbieder te sien gaan wees, beantwoord al jou vrae oor die jongste Boer soek ʼn vrou-reeks.
[Video] Minki dra haar hart op haar mou
Kykers het Minki van der Westhuizen weer herontdek as die altyd-sprankelende ‘Boer soek ‘n Vrou’-aanbieder, maar agter haar breë glimlag het ook sy laagtepunte beleef tydens die reeks.
‘Boer soek ʼn vrou’-manne ontstig kykers
“Dit lyk nie vir my of die boere vanjaar regtig ʼn vrou gesoek het nie!”
SA skoonheid nou ook op Kwêla te sien
“Die program is ’n instelling op Afrikaanse televisie met lojale kykers en ek hoop om my eie energie na die program te bring.”