Vrees kan nie verander word nie, maar ons persepsie daarvan kan. Barbara Kingsley het nooit verwag hoe vyf woorde deur haar dokter haar lewe kon verander nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MIV/Vigs"
Covid-19: Soveel kan sterf indien SA nie optree
Gebaseer op die sterftekoers in China en Italië kan duisendes in Suid-Afrika sterf, indien die regte stappe nie gevolg word nie.
Meer as 1 000 jong vroue per week met MIV besmet
Vigs is die hoofoorsaak van sterftes onder jongmense tussen die ouderdomme van 10 en 24 in Afrika.
MIV-positiewe man ‘funksioneel’ van virus genees
Kenners hoop ʼn deurbraak is gemaak in die strewe na ʼn kuur vir MIV nadat daar onlangs bevestig is dat ʼn Britse man wat MIV-positief was “funksioneel van dié verwoestende virus genees” is.
Al meer mense leef langer met MIV
Dít volgens syfers wat deur Risenga Maluleke, statistikus-generaal, bekend gemaak is.
Podlitiek: Mandela – waar het hy gewen, verloor en hoe onthou ons hom
In hul eerste spesiale episode breek die Podlitiek-span hierdie week so ʼn bietjie die gewoonte van nuusonderwerpe, en fokus in op een onderwerp – spesifiek die werk en impak van oudpres. Nelson Mandela wat oor die algemeen helder en deurdagte kritiek, lof en analise vryspring.
SA moet huil oor Vigs
Twee faktore wat nie sommer genoem word nie, is dat MIV-Vigs tot ’n groot mate ’n morele been het, en tweedens dat dit finansiële implikasies het.
Beeste help dalk met MIV-entstof
“In teenstelling met menslike teenliggaampies, is die teenliggaampies van beeste meer geneig om unieke eienskappe te hê wat dié virus heeltemal oneffektief kan maak.”
SA’ners het baie bedmaats
Die bevindinge van ‘n opname toon onder meer hoeveel bedmaats Suid-Afrikaners het en in hoeveel gevalle hulle van kondome gebruik maak.
Wat laat ons na?
Getalle is dalk teen ons, maar soos Gideon van ouds kan ons in geloof hierdie taak aanpak met die wete dat oorwinning reeds in Hom behaal is.
Wetenskaplikes sê Australië het Vigs geklop
Topwetenskaplikes in Australië het “die einde van Vigs” as ʼn openbaregesondheidskwessie in Australië aangekondig.