Mmusi Maimane beskou die 2024- nasionale verkiesing as “ʼn referendum oor die toekoms”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mmusi Maimane"
Maimane saam met klante aangehou in restaurant
“Ons was skaars 15 tot 20 minute daar toe drie gewapende mans instorm, hul vuurwapens te voorskyn bring en die kroegman op die vloer dwing,” vertel die politikus.
Hof sê weer nee vir Maimane oor skole
Maimane was ontevrede oor die hooggeregshof se beslissing dat sy aansoek om skole weer te sluit, van die hand gewys is.
Maimane verloor hofsaak oor skole
“Tyd sal leer of dit die regte besluit was.”
Uitspraak voorbehou in Maimane se skole-saak
Solidariteit is toegelaat tot die verrigtinge.
Solidariteit staan Maimane se hofaansoek oor skole teen
“Dit is nie in die beste belang van kinders, onderwysers en onderwys in die algemeen dat skole weer moet sluit nie.”
Maimane vandeesweek weer in hof oor skole
Die saak kom voor nadat Maimane se vorige hofaansoek misluk het.
Podlitiek: Die president se kleure wys, #BLM in SA tuis, Mmusi hou homself wys
Vandeesweek, in hul tweede direkte uitsending, bespreek die Podlitiek-span ten eerste die onlangse video deur pres. Cyril Ramaphosa, wat alle wit Suid-Afrikaners aanmoedig om hand in eie boesem te steek as dit kom by rassisme.
Skole: Maimane se hofaansoek van die hand gewys
Mmusi Maimane meen dit is onverantwoordelik van die minister om skole nou al te heropen.
Maimane vra Ramaphosa om in te gryp by kosverspreiding
“Dit wil voorkom asof die regering die verspreiding van kos onder die behoeftiges wil sentraliseer.”
Zille: ‘Swak DA-leierskap lei tot swak uitslae’
“Éintlik het ek nooit die DA verlaat nie – selfs nie toe hulle my probeer wegstoot het nie.”
Maimane lig sluier oor nuwe party
Maimane het die sluier effens gelig oor sy nuwe politieke projek, die Movement for South Africa (Mosa), toe hy Woensdagmiddag die Kaapse Persklub toegespreek het by Kelvin Grove in Nuweland.
Opdraande stryd vir Mashaba, Maimane se nuwe party voorspel
Verskeie ander politici het al dié paadjie gestap en uitgevind die terrein tussen die ANC en die DA is ʼn gevaarlike plek om te wees.
Mashaba se nuwe party wil 2021-verkiesing betwis
Mmusi Maimane het ook nou die Movement for One South Africa op die been gebring.
Mashaba, Maimane lê grondslag vir nuwe party
Partypolitiek in Suid-Afrika fokus te veel op die persoonlike steun en ambisie van individuele politici, sê Mashaba.
DA kondig nuwe parlementêre leier aan
Daar was net een benoeming vir die nuwe parlementêre leier van die DA.
DA maak verkiesingsdatum bekend
Die DA sal na verwagting Dinsdag ʼn nuwe parlementêre leier en ʼn nuwe parlementêre hoofsweep kry.
Zille nou waarnemende DA-leier
Helen Zille bevind haar nou weer aan die stuur van die DA. Zille neem waar as DA-leier totdat die party se federale raad ’n interim leier kan aanwys, het die DA se federale regskommissie vandag besluit.
DA moet nuwe parlementêre leier kies
Die DA het sy gewese leier, Mmusi Maimane, se versoek verwerp om as parlementêre leier van die DA aan te bly, al bedank hy as leier van die party.
Nóg prominente bedankings uit die DA op pad
Verskeie DA-LP’s het op voorwaarde van vertroulikheid aan Maroela Media gesê hulle staan op die punt om te bedank; dis net ʼn kwessie van tydsberekening.