Byna dubbel soveel moorde is daagliks tussen Oktober en Desember in Suid-Afrika aangemeld, in vergelyking met dieselfde tydperk in 2011.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "moord"
Vrou in Duitse hof ná moord op gestremdes
Volgens owerhede is die slagoffers aan “verskriklike geweld” onderwerp.
Moordverdagte skiet haarself in kop, oorleef
Die vrou het glo ʼn pistool uitgehaal en haarself geskiet terwyl polisie haar in ʼn motor ondervra het.
Mans in hof vir moord op soldaat
Die weermaglid is menigte kere met ʼn mes gesteek en vir dood agtergelaat.
Melkman vermoor ná aflewering
Die motief vir die moord is nog nie bekend nie.
Moordverdagte vas ná ‘saamrygeleentheid’ met polisie
Die verdagte het niksvermoedend op die agterkant van die speurder se ongemerkte voertuig gespring.
Man in huis buite PE doodgeskiet
Die verdagtes het die slagoffer tot in sy huis agtervolg, waar die slagoffer deur ʼn venster gespring en in ʼn sinkhuis beland het.
Ma sterf ná talle steekwonde
Volgens die vrou se familie het haar seun ʼn geskiedenis van dwelmmisbruik en hy het haar vantevore met die dood gedreig.
Drie maande oue baba vermoor
Die ma het glo die baba vermoor nadat die pa haar nie by sy huis wou inlaat nie.
Seun deel video ná hy pa moor
Volgens die Franse tiener het sy pa gewelddadig geraak wanneer hy gedrink het en het sy gesin geweldig daaronder gely.
Man verkrag, vermoor tiener uit woede vir vrou
Die man het glo woedend geword toe hy nie sy vrou ná ʼn geskil kon opspoor nie.
Pa wat twee seuns glo vergiftig in hof
Die man het aanvanklik gesê sy seuns het rotgif gedrink.
Nelspruit-ma glo deur man vermoor
Toe die man weer uit die huis uitkom het hy na bewering sy vrou en homself geskiet.
Tiener wat pasiënt vermoor word sielkundig geëvalueer
Die tiener gaan eers strafregtelik en sielkundig beoordeel word.
Verdagte in hof na moord op polisievrou
Die polisiebeampte is geskiet toe sy en twee kollegas ondersoek wou instel toe hulle gesien het hoe ’n persoon in ’n motor se kattebak gedwing word.
6 vas vir moord, ontvoering
Dlamini se familie het bekommerd geraak toe hy nie Saterdag huis toe kom nie en besluit om ondersoek in te stel.
Skuldiges nog soek na moord op polisiebeampte
Die polisiebeampte is op die agtersitplek van ʼn voertuig geskiet.
Bejaarde in huis oorval en vermoor
Die bejaarde man en sy vrou is oorval en die man is tydens die voorval doodgesteek.
Beloning uitgeloof vir inligting oor dié man
Dit word vermoed dat hy in Gauteng of KwaZulu-Natal wegkruip.
LUR’e besoek families van vermoorde kinders
Twee jong seuns is die afgelope week grusaam in die omgewing van Johannesburg vermoor.