Daar is min Engelse kulinêre tradisies wat so lekker en herkenbaar is soos middagtee met skons. Kom geniet die tradisie in Dullstroom of probeer die resep en maak dit tuis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mpumalanga"
Foto’s: Kom ervaar die rustigheid van ou Waterval-Boven
Emgwenya, oftewel die plek van die krokodil, was voorheen bekend as Waterval-Boven. Deesdae is dié ou spoorwegdorp ʼn wegkomplek waar avontuurtoeriste van heinde en verre kom kuier, skryf Jacques Marais.
Sewe sterf tydens ‘boendoegeweld’
Die polisie in Mpumalanga is besorg oor talle voorvalle van boendoeverhore wat tot sterftes gelei het.
Polisiebeampte deur dieseldiewe doodgeskiet
“Die beamptes het ʼn U-draai gemaak en die tenker voorgekeer. Drie mans het uit die tenker geklim en op die beamptes losgebrand.”
Mpumalanga se onderwysdepartement verkwis miljarde
Volgens die VF Plus bestaan ʼn groot deel van die bedrag uit wanbesteding wat verband hou met die bou van skole en koshuise.
Foto’s: Vier dae om Dullstroom te beleef
As jy jou voertuig vir ʼn oomblik afskakel, kan jy hoor hoe duisende besies, goggas en voëltjies in die bome jou met luide gesange verwelkom.
Gewelddadige optogte ruk Mpumalanga
Woedende taxibestuurders het na verneem word paaie versper, ʼn bus gebrand en selfs ʼn polisieman aangerand.
Beurtkrag kos Mpumalanga tot R69 miljoen per dag
“Duisende werksgeleenthede gaan daagliks verlore en dompel die provinsie en die land dieper in die moeilikheid.”
Beamptes vasgebind, wapens gebuit tydens polisiestasie-rooftog
Twee gewapende verdagtes het polisiebeamptes by die Grootvlei-polisiestasie in Mpumalanga met kabelbinders vasgebind en hulle in die aanhoudingselle gedwing voor hulle vuurwapens en ammunisie uit die kluis gesteel het.
26-jarige veg om haar lewe ná skietery
“Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie. Niks is uit die huis gesteel nie.”
Mans vas wat plaasbestuurder glo aanrand, ontvoer
ʼn Veiligheidswag was na bewering ook kop in een mus met die vermeende aanvallers.
Twee tweelinge verkool onherkenbaar
Die twee stelle tweelinge, twee seuns en twee meisies (onderskeidelik agt en 13 jaar oud), is op die toneel dood verklaar.
Polisiestasie van wapens beroof
Volgens berigte het ses verdagtes op die polisiestasie toegeslaan.
Familielede slaan glo tiener dood
Die tiener se familielede het hom glo daarvan beskuldig dat hy ʼn venster gebreek en ʼn T-hemp gesteel het.
Boewe stroop ambulans, hou paramedici aan
ʼn Ambulans is Sondagaand in Belfast, Mpumalanga voorgekeer en die paramedici is gyselaar gehou deur die rowers.
Mosambiek se olifante dwaal rond in Mpumalanga
Die olifante is vermoedelik oorspronklik van Mosambiek en het deur Eswatini hul weg na Mpumalanga gebaan.
Minister appelleer teen uitspraak oor lugbesoedeling
Die regering, onder wie die minister van bosbou, visserye en die omgewing, is verlede maand aangesê om ʼn lugbestuurplan vir die besoedelde streek van Mpumalanga in te stel.
Man skiet drie lede van skoonfamilie dood
’n 42-jarige man het homself aan die polisie oorgegee na ’n skietvoorval waartydens sy vrou gewond en drie lede van sy skoonfamilie doodgeskiet is.
Regering moet myne vasvat oor besoedeling – hof
Volgens ʼn studie deur ʼn Amerikaanse atmosferiese wetenskaplike het lugbesoedeling in 2016 tussen 305 en 650 voortydige sterftes in Mpumalanga veroorsaak.
15-jarige verdrink in steengroefdam
Die liggaam van ʼn 15-jarige seun is Sondagoggend uit ʼn steengroefdam inaby Bethal in Mpumalanga gehaal.