“Uiteindelik is die teater ook ingestel op toekomsbou, hoop en die verskil wat elkeen in hierdie land kan maak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "museum"
FAK skep herinneringe in ‘Ouma se huis’
“Ons moet bakens oprig,” het hy verder op dié teks uitgebrei. “Ons moet weet van waar ons kom en waarheen ons op pad is.”
Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure
Volgens Langner is dit nie ’n plek waar saggies gefluister word oor die geskiedenis nie, maar waar daar hard gesels word oor die gebeure van die verlede en die impak wat dit vandag steeds op ons vryheidsreis het.
Dief wat historiese treine plunder, gevonnis
Stoomlokomotiewe wat in die Outeniekwa-vervoermuseum in George vertoon word, is gesteel of beskadig.
Nuwe museum vir kinderskrywer in Denemarke
Die Deense koningin Margrethe II het Woensdag die nuwe museum, wat toegewy is aan die kinderskrywer Hans Christian Andersen, ingehuldig.
Nuwe museum ʼn skatkis van kulturele erfenisstukke
“Ná talle gesprekke met verskeie ander legendes het ek gou agtergekom dat daar nêrens ʼn plek in Suid-Afrika is waar hierdie mense se nalatenskap vasgevang word nie.”
Bloemfonteinse museum mag nie meer wapens uitstal
Die Nasionale Museum Bloemfontein gaan nie meer voort met die beplande permanente antieke wapenuitstalling nie, al is die projek reeds 80% voltooi.
Foto’s: ’n Grondpadreis deur die landbougeskiedenis
Die toestand en onderhoud van museums in Suid-Afrika skets nie altyd ’n rooskleurige prentjie nie en verskeie museums het deur die jare erg agteruitgegaan. Maar ’n besoek aan die Willem Prinsloo-landboumuseum is niks minder as ’n verrykende en genotvolle kulturele ervaring nie. En dan is jy weer hoopvol.
Waardevolle tiara uit museum gesteel
ʼn Waardevolle tiara wat dateer van die begin van die 20ste eeu, is uit ʼn nasionale museum in Duitsland gesteel.
Video: Graansilo word grootste Afrika-museum van laaste eeu
Kaapstad gaan in September 2017 die deure van die grootste museum wat in die laaste eeu in Afrika gebou is, open. Dié museum sal gehuisves word in ʼn graansilo by die V&A Waterfront in Kaapstad wat omskep word in ʼn glansmuseum vir kontemporêre kuns.
[Video] Museums in die palm van jou hand
Kunsliefhebbers kan bykans alle soorte kuns onder die son met dié app verken: alle werke sedert 200 v.C. tot en met moderne kuns en abstrakte ekspressionisme.
“Thor se hamer” ontdek
‘n Klein bronshamertjie van 1 100 jaar oud, is op die Deense eiland Lolland ontdek, wat blyk ‘n simboliese weergawe van Thor se legendariese hamer, Mjölnir, te wees, wat as gelukbringer gedra is.
Video: 9/11-museum maak sy deure oop
‘n Museum ter nagedagtenis aan die slagoffers van die aanval op die wêreldhandelsentrum op 11 September 2001 het onlangs sy deure in New York geopen.
Edelgesteentes uit museum gesteel
ʼn Versameling van edelgesteentes is uit MuseumAfrika in Newtown, Johannesburg, gesteel, het The Star Vrydag berig.
Video: Rugbymuseum geopen, kapteins vereer
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie wil die foute wat hy tydens die apartheidsjare gemaak het, regstel, en terselfdertyd ook die hoogtepunte van Springbokrugby aan die wêreld wys.