Twee video’s het aan die lig gekom ʼn dag nadat Fikile Mbalula, die minister van polisie, ʼn beroep op die publiek gedoen het om swak dienslewering en ongerymdhede by polisiestasies landwyd aan die groot klok te hang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "#MyPoliceStation"
Veldtog volg op video van beampte wat op telefoon boer, mense ignoreer
“Ons moet die vrot appels in die polisiegeledere by die naam noem en aan die kaak stel” – Fikile Mbalula, minister van polisie.