Die situasie het Donderdagoggend handuit geruk toe die uitvoerende burgemeester van die eMalahleni-munisipaliteit, Connie Nkalitshana, deur woedende betogers uitgejou en weggejaag is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "N4"
Ongeluk op N4 eis ses van Sibanye Stillwater
Die oorledenes is intussen geïdentifiseer as werknemers van Sibanye Stillwater. Hulle was ook almal lede van NUM.
Trompop botsing eis vroue, seuns
Twee jong seuns, vermoedelik tien jaar oud, is tydens die ongeluk dood, terwyl ’n agtjarige dogtertjie beserings opgedoen het.
N4 by Mbombela versper weens onluste
Betogers het teen Woensdagmiddag ook steenkool op die pad by eMalahleni gegooi uit woede oor brandstofpryse.
Kommer oor gevaarlike ysterpenne op Gautengse paaie
Die DA sê meer moet gedoen word om die soort misdaad te stuit, veral omdat al hoe meer sulke voorvalle aangemeld word.
Rubberkoeëls vlieg ná oproer op N4
Brandende buitebande het vanoggend die bedrywige hoofpaaie buite Pretoria versper.
‘Dit het gevoel soos oorlog’ – skote, ontploffings in Pta-rooftog
Inwoners het in hul huise geskuil terwyl die skote op die N4-hoofweg geklap het.
N4 eis 7 in twee dae
’n Ses maande oue baba is onder die slagoffers wat in botsings op die N4 in die omgewing van Rustenburg omgekom het.
Polisiemanne, wagte geskiet tydens transitoroof
Lede van die polisie in Middelburg se blitspatrollie was tydens die transitorooftog op patrollie en het opgemerk dat die verkeer opeenhoop.
Ongeluk op N4 eis 3
“Twee mans en ’n vrou is op die toneel dood verklaar. Hulle was almal insittendes van die motor.”
Sewe sterf op N4 in Mpumalanga
Die twee ongelukke het ure ná mekaar op die N4 buite Nelspruit plaasgevind.
Nuwe lokvalle vir motoriste op N4
Talle waarskuwings is die afgelope jaar al uitgereik oor ysterpenne wat strategies op openbare paaie geplaas word om motoriste tot stilstand te dwing.
14 beseer in ongeluk op N4
ʼn Vragmotor, minibustaxi en ses ander motors was by die ongeluk betrokke.
149 sake van ysterpenne op N4 ondersoek
Drie motoriste is ook in die afgelope drie jaar dood weens die ysterpenne wat misdadigers op hoofweë plaas.
9 binne dae dood op N4-tolpad
In een ongeluk is vyf vroue dood ná hul motor teen ʼn vragmotor gebots het wat aartappels vervoer.
Vyf sterf in Noordwes-botsing
Die N4 is een van die besigste nasionale roetes wat strek van Mpumalanga in die ooste van die land tot Botswana in die weste. Motoriste word nou opnuut gemaan om versigtig te bestuur.
Sewe dood op N4 na Mosambiek
Die bussie was van Johannesburg na Mosambiek op pad.
Swartruggens-ongeluk eis vyf
Die LUR vir vervoer het by motoriste gepleit om geduldig te wees wanneer hulle reis.
Jong pa steeds in koma ná betonblok deur voorruit bars
“Dit moes nóóít gebeur het nie, maar ons moet berusting vind. JC lewe en hy kan sy kind sien grootword.”
Geliefde broers sterf saam: ‘Hulle was manne van God’
“Die gentlemans van Zeerust. Hulle was nie vooraanstaande mense nie, net gewone manne. Manne wat die Here gedien het.”