Twee mans het in Maart 2019 ’n Fidelity-veiligheidswag, wat geld by die Choppies-supermark in Klerksdorp opgelaai het, beroof.
Alles vir die sleutelwoord "Noordwes"
Polisiebeamptes weer in hof op Marikana-aanklagte
Hierdie beamptes se verskyning spruit uit die vyf moorde wat op 13 Augustus 2012 tydens ʼn staking deur Lonmin-mynwerkers in Marikana plaasgevind het.
Man vas oor poging tot moord op verkeersbeampte
Die motoris is voorgekeer ná hy ʼn stopteken verontagsaam het.
Man vas oor besit van ietermago
Die verdagte het ʼn ietermago ter waarde van R60 000 in sy besit gehad.
Finansiële hoof van Kgetlengrivier-munisipaliteit geskors
Daar is tans ook ʼn saak hangende teen die munisipale bestuurder by dieselfde munisipaliteit.
‘Gruwelike’ kindermishandeling nie vervolg
Adv. Gerrie Nel sê die betrokke gevalle bevat van die gruwelikste seksuele misdade teen kinders wat hy al in sy loopbaan teëgekom het.
NW-munisipaliteite: Slegs 49% van finansies-personeel het regte kwalifikasie
Slegs 49% van alle munisipale finansiële personeel in Noordwes beskik oor die relevante kwalifikasie.
Hokaai met beplande ontbinding van dié munisipaliteite – DA
Die opposisieparty sê die voorgestelde ontbinding van sewe sukkelende munisipaliteite in Noordwes is ʼn politieke komplot en net nóg ʼn manier om staatsgeld te buit.
Ma se ekskêrel vas vir kind (7) se moord
Klein Keitumetse Tumelo se liggaam is Donderdag in die bosse in die omgewing van Brits gevind. Haar ma se ekskêrel word nou verdink.
Twee met R2,4 miljoen se renosterhoring betrap
Die verdagtes het glo probeer om die horings te verkoop toe hulle vasgetrek is.
Week oue baba ontvoer
“Toe die ma uit die winkel kom, was daar geen teken van die vrou of haar babadogtertjie nie.”
‘Padwoede’: Man in kop geskiet
Die argument het glo “vererger” en die twee bestuurders het handgemeen geraak.
Ouer klap glo onnie buite klas
Die ma was glo vies omdat die betrokke onderwyseres haar kinders huis toe gestuur het, nadat hulle laat by die skool aangekom het.
Só vorder ingryping in Noordwes
“Die sake is intens, ingewikkelde goed, soos ʼn rillerfliek. Dit is ongelooflik dat dié goed gebeur waar mense net steel en hulpbronne van die staat op só manier plunder.”
Klagte kom teen Noordwes-departement oor ambulansbasis
Die gebrek aan permitte het tydens ʼn oorsigbesoek van die provinsiale wetgewer se portefeuljekomitee oor gesondheid aan die lig gekom.
Man dae later gevonnis oor olifanttande
Die beskuldigde het in 2018 ses stukke ivoor in sy huis bewaar, maar het destyds inhegtenisneming ontduik.
Tien vas ure ná Noordwes-transitoroof
Die rowers was glo in die proses om geld uit die transitovoertuig te haal toe een van die veiligheidswagte hulle gekonfronteer het.
Vyf beseer tydens transitorooftog in Noordwes
Vyf mense, insluitend ʼn negejarige seun, is na ʼn hospitaal geneem ná ʼn transitorooftog Maandag op die R556 Sun City-pad in Bapong, Rustenburg.
Vrou deur honde verskeur
“Dit was ’n grusame prentjie. Die honde het die arme vrou verniel. Haar klere was van haar lyf afgeskeur.”
Dringende aansoek teen afsny van water in Noordwes
Sedibeng-water het op 25 Mei opdrag gegee dat waterdienste in groot dele van Noordwes vanaf 1 Junie opgeskort word weens agterstallige skuld en wanbetaling deur munisipaliteite.