“My kind was ʼn warrior en was bang vir niks nie. Hy het onregverdigheid gehaat en sou nooit toelaat dat iemand iets by iemand anders steel of hulle seermaak nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Noordwes"
Man gevonnis wat hom as premier voordoen
ʼn Man wat hom as die premier van Noordwes voorgedoen het om hoëprofiel individue uit hul geld te swendel, is vandeesweek in die Mahikeng-streekshof gevonnis.
Mooinooi-vroue: ‘Verdediging gebruik uitsteltaktiek’
“Die staat is in besit van genoeg bewyse, onder meer dat hierdie beskuldigde ʼn buitelander is. Dit is nie nodig om vir nog dokumentasie te wag nie.”
Nóg spanning in Rustenburg
Bedrywighede by die taxi-staanplek in Rustenburg is Dinsdag tot ʼn stilstand gebring te midde van spanning tussen plaaslike inwoners en Nigeriërs.
17 Nigeriërs in hof ná onluste in Rustenburg
Altesaam 17 Nigeriërs wat in hegtenis geneem is in verband met openbare geweld in Rustenburg in Noordwes, sal na verwagting Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
‘Mangope sal waardige begrafnis hê’
“Die premier se kantoor het amptelik ʼn boodskap van die familie ontvang en sal verseker dat Kgosi Mangope ʼn waardige begrafnis kry,” het die premier van Noordwes gesê.
Man vas wat glo wapens namens onwettige myners bekom
Die verdagte het glo reeds ʼn wapen in sy hand gehad toe beamptes hom nader.
Geweld vlam wéér op in Noordwes
Nóg ʼn huis en twee voertuie is in Noordwes aan die brand gesteek nadat geweld in dié provinsie weer opgevlam het.
Man in hof oor poging tot moord op Amcu-leier
ʼn 36-jarige taxibestuurder, wat tereg staan op aanklag van poging tot moord op ʼn leier van die vakbond Amcu, het Dinsdag vlugtig in die landdroshof in Brits, Noordwes verskyn.
Mooinooi-vroue: Agt verdagtes in hof
Die agt verdagtes het vir die eerste keer almal saam in die hof verskyn nadat ʼn 21-jarige vrou Sondag in Rustenburg in hegtenis geneem is.
Man tydens betoging by myn doodgeskiet
Die myn voer aan die man is deur die betogers self doodgeskiet.
Foto’s: Poskantoor in ligte laaie tydens betoging
Die betogers het ook ʼn polisiestasie en ʼn huis waarin polisiebeamptes woon met klippe bestook. Die geboue se vensters is deur die klippe beskadig.
Sewe familielede sterf in ongeluk
“Dit is ongelooflik dat net toe ons dink ons het die rowwe seisoen van aaklige ongelukke oorleef, moet ons hierdie tragedie ervaar – dit is pynlik en onverstaanbaar.”
Twee mans kort ná begrafnis doodgeskiet
“Die verdagte het ʼn vuurwapen uitgeruk en die twee geskiet. Hulle is op die toneel dood.”
Ma vas ná sy pasgebore baba in puttoilet gooi
Die vrou het glo besluit om haar baba in ʼn puttoilet te gooi omdat haar familie nie geweet het dat sy swanger was nie.
‘Betogings het matrieks gepootjie’
“Ek is tevrede in die sin dat ons dit nie kan verander nie, maar ons het ons bes probeer.”
Sewe in hof ná Mooinooi-vroue verdwyn
“Vrede vir Anisha en Joey. Bring hulle veilig terug.”
Hittegolf dié naweek op pad
Die Suid-Afrikaanse weerdiens (SAWD) het ʼn waarskuwing uitgereik vir ʼn hittegolf wat dié naweek verskeie provinsies in Suid-Afrika gaan tref.
Noordwes: Meer as 100 dié langnaweek vasgetrek
Die polisie in Noordwes het meer as 100 verdagtes in dié provinsie die afgelope langnaweek vasgetrek.
Verdagte vas wat glo werker aanrand, plaashuis plunder
Volgens die polisie is daar verskeie huishoudelike items, soos ʼn yskas en vleis, asook ʼn haelgeweer en ammunisie tydens die voorval gesteel.