ʼn Markaandeel van 30% sal na verwagting binne twee jaar behaal word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Noorweë"
Standbeeld sal vir walrus opgerig word
Die geliefde walrus is van kant gemaak omdat sy ʼn bedreiging ingehou het vir openbare veiligheid.
Twee dood, 21 beseer tydens Oslo-skietery
Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie, maar owerhede ondersoek die gebeure as ʼn terreuraanval.
Geestesongesteldheid, terreur ondersoek ná Noorweë-moorde
Plaaslike media het intussen ʼn video in die hande gekry wat Brathen glo in 2017 op sosiale media geplaas het, waarin hy ʼn “waarskuwing” uitgereik en sy Moslem-geloof verklaar het.
Geen verband tussen entstof en sterftes in Noorweë
Dokters beveel wel aan dat die algemene gesondheid van bejaardes of verswakte mense oorweeg moet word voordat die entstof toegedien word.
Noorweë: ‘Geen hoop om oorlewendes te vind’
“Ons het alles in ons vermoë gedoen.”
Noorweë-tragedie: Nog liggame gevind
ʼn Tweejarige meisie en haar pa is onder die oorledenes.
Die dorpie waar tyd stilstaan
Die vissersdorpie het aansoek gedoen om die eerste tydsone-vrye gebied in die wêreld te word.
Graeme Smith ‘dankbaar’ ná ouers van skip gered word
“Ek was bang, ek het nog nooit iets so vreesaanjaend beleef nie.”
Foto’s: Eet saam met die visse in dié onderwaterrestaurant
Dié unieke restaurant is die wêreld se grootste onderwaterrestaurant en is twee dae nadat hy sy deure oopgemaak het reeds maande vooruit vol bespreek.
Onwettig om in dié dorp in Noorweë te sterf?
Verskeie publikasies het al berig dat dit onwettig is om in Longyearbyen, Noorweë, te sterf. Maar is dit waar?
Foto’s: Die mooiste toilet in die wêreld
Noorweë het sopas die wêreld se mooiste kleinhuisie in die wêreld oopgemaak.
Terug by die begin – in Noorweë
Kom ons wees nou maar eerlik met mekaar, bestuurslesse is gemaak vir 17-jariges. Hulle is jonk, energiek, braaf en sien kans vir die lewe. My K-53-dae lê blou agter my.
‘Rampbestande kluis’ om wêreld se data te beskerm
Dit is ontwerp om selfs uiterste rampe te deurstaan, is bestand teen kernaanvalle en data word só gestoor sodat kuberkrakers nié die inligting kan bekom nie.
Noorweë het gelukkigste mense ter wêreld
Volgens die uitslae van die jongste VN-indeks wat geluk meet, is Suid-Afrika nie ʼn besonder gelukkige nasie nie.
‘Dronkbestuur’-diplomaat teruggeroep
Die Suid-Afrikaanse diplomaat by die ambassade in Noorweë, wat na bewering met ʼn ambassadevoertuig in ʼn ongeluk was terwyl hy onder die invloed van alkohol bestuur het, is na Suid-Afrika teruggeroep.
Noorweegse padsterftesyfer laagste nóg
Terwyl die minister van vervoer Dinsdag aangekondig het dat meer mense tydens die feesseisoen op Suid-Afrikaanse paaie dood is as in die oorstemmende tyd die vorige jaar, het Noorweë pas bekendgemaak dat geen kinders jonger as tien jaar in 2015 op dié land se paaie gesterf het nie.
SA diplomaat in ongeluk in Oslo: Noorweë se versoek
Die diplomaat, in sy 50’s, het glo Sondag kort ná middernag onder die invloed van alkohol bestuur toe hy teen ʼn ander motor gebots het.
Omstredenheid oor Facebook-groepe se rasse-profilering
Sekere buurtwagte wat van rasse-profilering gebruik maak, het tot groot omstredenheid gelei, het die Sunday Times berig.
Video: Agtjarige se verstommende sangtalent
Angelina Jordan (8) van Noorweë het vroeër die beoordelaars op dié land se talentprogram verras en nou het sy ook sosiale media aan die gons.