Die leerders was Saterdag op pad terug van winterklasse toe ʼn deel van die bus ontplof het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ontploffing"
Kitsbank opgeblaas, beroof
Altesame 15 gewapende mans het glo op die kitsbank in Mpumalanga toegesak.
Ontploffing by fabriek, verskeie beseer
Een van die beseerdes in ‘n ontploffing in Johannesburg is in ‘n kritieke toestand.
Meeste SA’ners ná Egipte-ontploffing terug huis toe
Niemand het nog verantwoordelikheid vir gister se bomaanval aanvaar nie.
22 dood in ontploffing langs chemiese aanleg
Nog 22 mense is beseer en 38 vragmotors en 12 passasiersvoertuie is deur die gevolglike brand verwoes.
Vroue kritiek ná kosstalletjie ontplof
“Na verneem word, het omstanders die twee vroue ná die ontploffing uit die vraghouer gehaal.”
Toetsing by Denel-aanleg hervat
RDM sê hy verstaan dat die gemeenskap steeds getraumatiseerd is ná verlede week se gebeure en juis daarom wil hy alles moontlik doen om sensitief ten opsigte van mense se vrese op te tree.
RDM beloof ‘volgehoue ondersteuning’ aan gesinne ná ontploffing
Norbert Schulze, uitvoerende hoof van RDM, het gesê daar is nou niks belangriker as om ondersteuning en sorg aan die gesinne betrokke in “dié hartverskeurende voorval” te bied nie.
Ontploffing by chemiese aanleg in China eis 19
Volgens berigte is nagenoeg drie geboue in dié voorval verwoes en talle vensters van geboue in die omgewing het glo ten tyde van die ontploffing gebars.
Oorsaak van ontploffing by Kaapse winkelsentrum bekend
Die nooddienste het intussen bevestig daar is meer mense in die ontploffing beseer as wat aanvanklik gedink is.
Ontploffing by raffinadery in Sasolburg
Daar was Maandagoggend ʼn ontploffing by die Natref-raffinadery by Sasolburg in die Vrystaat.
Talle in Jhb beseer ná gasontploffing
Nege mense is ernstig beseer, twee is in ʼn kritieke toestand en twee mense het slegs geringe beserings opgedoen.
Welkom-ontploffing: Slagoffers stabiel, 200 huise beskadig
Minstens 200 huise is Saterdag erg beskadig in ʼn metaanontploffing in Welkom in die Vrystaat. ‘n Video met die slag van die ontploffing volg onderaan die berig.
Metaanontploffing in Welkom
‘n Paar mense is Saterdag in ‘n metaanontploffing in Welkom in die Vrystaat beseer.
Man beseer tydens JHB-ontploffing
ʼn 31-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy ernstige brandwonde opgedoen het tydens ʼn ontploffing Donderdag in Jetpark, Johannesburg.
Nóg ploftoestelle in PTA gevind
Skaars ʼn dag nadat 15 Tweede Wêreldoorlog-springstoftoestelle Maandag van ʼn skrootwerf in Pretoria-Wes verwyder is, het die polisie nog 39 toestelle in die stad opgespoor.
PTA-ontploffing was WO II-bom
Die polisie se bomeenheid het Maandag 15 Tweede Wêreldoorlog-springstoftoestelle van ʼn skrootwerf in Pretoria-Wes verwyder nadat ʼn man die oggend tydens ʼn ontploffing gesterf het.
Man sterf in PTA-ontploffing
ʼn Man is Maandag dood en een ernstig beseer tydens ʼn ontploffing by ʼn skrootwerf in die weste van Pretoria.
Brand by Sasol-aanleg
ʼn Brand het Dinsdagaand by ʼn Sasol-aanleg in Secunda, Mpumalanga, uitgebreek.
Man sterf tydens kitsbankrooftog in Marble Hall
ʼn Veiligheidswag is Maandagaand dood en een is gewond nadat kitsbankrowers by ʼn winkelsentrum in Marble Hall, Limpopo, op hulle losgebrand het.