Haar besoek skets ʼn interessante prentjie oor hoe min ʼn mens werklik van ʼn oorlog weet tensy jy persoonlik op die voorste linies is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "oorlog"
Organisasie wil oorlogsveterane help
“As jong ouens word ons geleer hoe om oorlog te maak, maar niemand leer ons hoe om dan weer aan te pas by die normale samelewing nie. Oorlog is nie ʼn mooi ding nie en baie ouens sit nog met emosionele probleme.”
Die Weste word weerloos
Die vraag is of Europa nog gered kan word van die radikale linkse pasifisme wat hom so kwesbaar maak? Dit lyk asof die onlangse vlaag terreuraanvalle Europese lande wakker geskok het en dat van hulle besef iets moet gedoen word as hulle wil voortbestaan.
Nuuskommentaar: Oordeelsdag naby? Kroniek van ‘n “oorlogskorrespondent”
‘n Bekende dagblad het onlangs ‘n ondersoekende artikel geplaas waarin die moontlikheid dat al die berigte en gerugte van oorloë, die tifone wat gereeld toeslaan, en selfs aardbewings, daarop dui dat die oordeelsdag naby is.
Neerskiet van MH17 dalk oorlogsmisdaad
Die neerskiet van Malaysia Airlines Vlug MH17 oor Oekraïne, is moontlik ‘n oorlogsmisdaad, aldus Navi Pillay, voorsitter van die VN se Menseregteraad.
Dalk oudste rasse-oorlog 13 000 jaar gelede
Die noorde van Soedan, aan die oostelike oewer van die Nyl, was moontlik die toneel van die oudste rasse-oorlog.
VSA spook ook met ou simbole
Afbeeldings van die ou konfederasie, soos die suide ten tyde van die Amerikaanse burgeroorlog bekend gestaan het, se vlag sal nou voortaan net in die museum van die Washington en Lee Universiteit in Lexington, Virginia, uitgestal word.
Nuwe oorlog tussen Israel en Hamas op hande
Israel het 40 000 reserviste opgeroep vir ‘n grondoffensief om die Gasastrook in te val om stabiliteit vir Israelse burgers in die suide van die land te verseker, die militêre kapasiteit van Hamas te vernietig en die terroriste se infrastruktuur te vernietig, aldus ‘n militêre communiqué van Israel.
Nuuskommentaar: Oscar en die Derde Wêreldoorlog
Die belangstelling van die Suid-Afrikaanse media is grootliks op die verhoor van Oscar Pistorius gerig. Op die oomblik is die internasionale media nog aan die stil kant oor die saak, en word veel eerder intensief gevolg en ontleed wat tussen Rusland en die Oekraïne aan die gebeur is.
Video: Oorlog dreig in Oekraïne
Die hoof van NATO het gewaarsku dat Europa se vrede en veiligheid in gedrang kan wees deur dreigemente van Rusland oor ʼn militêre inval in Oekraïne.
Meer as een grens
In dié liefdesverhaal dra Ben nog swaar aan sy ervaringe in die grensoorlog, en hy glo hy en Alexa het die ideale verhouding.
Sirië-gifgasarsenaal glo versprei
Die VSA weet van sowat ‘n 1 000 ton chemiese en biologiese wapens waaroor Sirië sou beskik, maar dit kan volgens die waarnemers meer wees.
“Los opmerking” ontlont dalk Siriese krisis – vir eers
‘n Los opmerking aan joernaliste in Londen deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake het die kaarte oor ‘n moontlike Amerikaans geleide aanval op Siriese chemiesewapen-aanlegte deurmekaar gekrap.
Nuuskommentaar: Oorlogswolke oor Sirië en Zuma
Hoewel die DA die mosie van wantroue-saak verloor het, is die oorhoofse verloorder die ANC. Die parlement is ses maande gegun om die ordereëls so aan te pas dat ‘n mosie van wantroue wel gestel kan word, en deur die parlement gedebatteer moet word.
Turkse artillerie dood Siriese soldate
Die Siriese burgeroorlog het ‘n nuwe fase bereik na Turkse artillerie ‘n onbekende aantal soldate van die Siriese weermag in ‘n weerwraakaanval doodgemaak het.