ʼn Vrou van die Filippyne is vroeër aangeraai om haar familie vir oulaas te groet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "operasie"
Baba met gesplete verhemelte ʼn brawe knaap
“Noah was ses dae in die hospitaal, maar teen die tweede dag was hy sy ou self en het hy amper geen tekens van pyn getoon nie.”
Jordie Barrett beland onder die mes
Dis darem baie lekker vir ʼn rugbyspan wanneer sy spelerspens byna nooit leeg raak nie.
Drieling oorleef ingrypende skedeloperasie, maak geskiedenis
“Dit is werklik angswekkend om te dink jou agt of nege weke oue baba moet ʼn operasie ondergaan.”
[Foto’s] Een jaar ná baanbreker-operasie: ʼn Vol lewe wag op klein Leah
“Die Here was so goed vir ons, en het in al ons behoeftes voorsien. Sy genade was werklik vir ons genoeg gewees.”
Amor Vittone ondergaan operasie ná fratsongeluk
Vittone is Maandag ná in ʼn fratsongeluk na die hospitaal gehaas.
Kunstenaars neem hande vir meisie se operasie
Die Afrikaanse kunstenaars Anna Davel, Mathys Roets, Matthys Maree en Margit Meyer-Rödenbeck het onlangs hande gevat om ʼn barmhartige heldedaad aan ʼn jong dogtertjie te betoon.
Foto’s: Goudvis geopereer om gewas te verwyder
George, ʼn goudvis van Australië, sterk tuis aan nadat hy ʼn operasie ondergaan het om ʼn lewensbedreigende gewas te verwyder.
Tiener van Indië 232 tande kwyt
‘n 17-jarige tiener van Indië wat mediese hulp in Mumbai gaan soek het vir ‘n erge swelling in sy kaak, is ná ‘n operasie 232 “surplustande” kwyt.
Video: Vrou kry volledige nuwe 3-D-skedel
‘n Nederlandse vrou (22) wie se skedel weens ‘n beenaandoening tot 5 cm verdik het, het ‘n volledige nuwe skedel van kunsstof gekry.
Sneeu laat dokter ver stap vir noodoperasie
Die ongewone sneeu wat tot diep in die suide van die VSA geval het, lewer verskeie verhale op van deursettingsvermoë.
Hand gered deur dit aan voet vas te werk
Dokters in China het ʼn man se afgesaagde hand vir ʼn maand lank “lewend” gehou deur dit aan sy been vas te heg voordat hulle dit weer aan sy arm vasgewerk het.
Hardlooplegende sterk aan ná tref-en-trap
Die hardlooplegende Sonja Laxton maak goeie vordering in die hospitaal nadat sy ernstig beseer is in ʼn tref-en-trap-ongeluk.
Video: Mandela het glo operasie ondergaan
Voormalige president Nelson Mandela het onlangs ‘n sjirurgiese prosedure ondergaan, berig die televisienetwerk CBS in Amerika.
Kleuter dood ná eksperimentele operasie
Hannah Warren (2) is minder as drie maande, nadat sy ʼn sintetiese lugpyp ontvang het wat van haar eie stamselle gemaak is, oorlede.
Klub gee glo ‘n borsvergrotingsoperasie weg
Tiger Tiger-klubs landwyd en Strawberry Lips Tequila bied aan een vrou die geleentheid om Saterdagaand ‘n R30 000-borsvergrotingsoperasie te wen.