Oscar Pistorius is uit die Atteridgeville-tronk vrygelaat en was Vrydag, nadat hy meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het, weer by die huis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Oscar Pistorius"
Oscar vandag vrygelaat
Nadat hy meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het, sal die 37-jarige Pistorius die Atteridgeville-tronk na verwagting vandag verlaat.
June het Oscar vergewe, maar glo hom steeds nie
“Ek en Barry het groot drome vir Reeva gehad. Van ʼn baie jong ouderdom af het sy die vermoë gehad om ʼn vertrek met haar teenwoordigheid te verlig.”
Oscar-parool: Dié voorwaardes sal geld
Oscar Pistorius sal ook voor sy vrylating programme moet volg vir sy integrasie terug in die samelewing.
Parool vir Pistorius; June glo nie hy is gerehabiliteer
June Steenkamp sê egter in haar slagofferimpakverklaring sy het Pistorius lankal vergewe dat hy haar kind se lewe geneem het, “aangesien ek geweet het dat ek nie sou kon oorleef as ek aan my woede moes vasklou nie”.
Oscar kry parool
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het pas bekend gemaak dat Pistorius se aansoek om parool toegestaan is.
Pistorius hoor dalk binne ure sy lot
Tania Koen, regsverteenwoordiger van Reeva Steenkamp se ma, June Steemkamp, sê sy glo nie Pistorius se vrylating is hierdie keer gewaarborg of dat vandag se aansoek “net ʼn formaliteit” is nie.
Oscar se prokureur hoop op ‘onmiddellike vrylating’
Regskenners het vroeër gesê dat dit gewoonlik weke kan neem voordat ’n gevangene wat parool gekry het, effektief uit die tronk vrygelaat word.
Oscar nie noodwendig dadelik vry – al word parool toegestaan
Pistorius, wat vandag sy 37ste verjaardag vier, sal na verwagting Vrydag hoor of hy op parool vrygelaat gaan word.
June sal nié dié keer Pistorius-parool teenstaan
“June is steeds in rou.”
Parool of nie? Oscar Pistorius hoor binne week
Oscar Pistorius se verjaarsdag volgende week kan moontlik sy laaste verjaarsdag agter tralies wees.
Nuwe Oscar-paroolaansoek gou aangehoor
Die departement van korrektiewe dienste het aan Oscar Pistorius se regsverteenwoordiger bevestig dat ʼn nuwe proses van stapel gestuur is om Pistorius se jongste aansoek om parool aan te hoor.
Hoogste hof sê Oscar moes lankal vir parool oorweeg word
“Die departement van korrektiewe dienste gaan tans die beslissing na en sal binnekort die pad vorentoe bekendmaak om te verseker dat die hofbevel reg toegepas word.”
DKD nie langer in Oscar se pad na hoogste hof
“Hierdie is egter nie in die einde van die pad nie en die hof moet steeds ʼn uitspraak lewer,” sê Pistorius se regsverteenwoordiger.
Reeva Steenkamp se pa sterf
Barry Steenkamp, pa van die vermoorde Reeva Steenkamp, is Donderdagaand oorlede.
Oscar Pistorius nader hoogste hof oor paroolverwarring
Oscar Pistorius voer in hofstukke aan dat sy regte geskend word aangesien hy (volgens hom) reeds meer as die helfte van sy vonnis uitgedien het en reeds in aanmerking vir parool behoort te kom.
Oscar se mense ‘diep teleurgesteld’ ná paroolverwarring
“Ons glo Oscar het aan al die vereistes voldoen.”
Pistorius-parool moes nooit gebeur – kenner
ʼn Regskenner van Kaapstad sê Oscar Pistorius se aansoek om parool moes nooit eens plaasgevind het nie, gegewe die onduidelikheid oor die tydperk van sy vonnis wat hy reeds uitgedien het.
Reeva se ouers verwelkom paroolbesluit
“Hoewel ons die besluit verwelkom, is daar vandag geen rede vir feesviering nie.”
Oscar Pistorius kry nie parool
June Steenkamp, Reeva se ma, het vanoggend vertoë tot die paroolraad gerig en gevra dat Pistorius agter tralies bly om die res van sy vonnis uit te dien.