Die polisie het op ʼn vuurwapen, ammunisie, kontant en plofstof beslag gelê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "OTM"
Bejaarde besteel by OTM
Die vrou wou Saterdag die OTM in Riebeeckstad gebruik om geld te trek.
Wees bedag op dié OTM-slenters
Kaartbedrog het verlede jaar tot verliese van R873 miljoen gelei.
OTM-aanvaller op heterdaad betrap
“Met hul aankoms op die toneel het hulle gesien hoe ʼn verdagte op die vlug slaan.”
‘Rower’ geskiet ná kitsbankrooftog
“Hy kon dit nogtans regkry om sy vuurwapen uit te haal en een van die verdagtes in die been te skiet.”
Twee van Pta kritiek ná aanval by kitsbank
Die een man is drie keer in die bors gesteek, terwyl die ander man twee keer in die rug gesteek is. Albei is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal.
Wees waaksaam en slaan kaartbedrog hok
Kaartbedrog van meer as R250 miljoen in 2015 in Suid-Afrika dui daarop dat dié kwessie steeds ʼn groot probleem is ten spyte van die Suid-Afrikaanse Bankrisiko Inligtingsentrum (SABRIC) wat ʼn afname vir 2015 aangekondig het.
Eerlike weldoener herstel man se geloof in SA
Evert Swart, ʼn deeltydse sanger en verkoopskonsultant vir Absa, sê sy geloof in Suid-Afrika is herstel nadat ʼn wildvreemde persoon hom onlangs verras het.
Man sterf tydens kitsbankrooftog in Marble Hall
ʼn Veiligheidswag is Maandagaand dood en een is gewond nadat kitsbankrowers by ʼn winkelsentrum in Marble Hall, Limpopo, op hulle losgebrand het.
Standard Bank jammer oor “tegniese haakplekke”
Standard Bank het om verskoning gevra nadat “tegniese haakplekke” Maandag tot gevolg gehad het dat die bank se kliënte glo vir ure nie kontant kon onttrek of hulle debietkaarte by betaalpunte kon gebruik nie.
‘Ontvoerder’ vas toe sy losprys wou onttrek
‘n Vrou is Woensdag in Burgersfort in Limpopo in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n 10-jarige seun.
Vermeende OTM-bomplanters drie jaar later vas
Twee vermeende kitsbank-bomplanters, wat sedert 2010 al van die polisie vlug, is Maandag in Katlehong in Gauteng aangekeer.
Groep gevang wat glo OTM wou opblaas
Sewe mans, wat glo op pad was om ‘n OTM in Port Elizabeth op te blaas, is Saterdagaand in hegtenis geneem.