Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het hom na die Konstitusionele Hof gewend nadat die kieshof beslis het dat oudpres. Jacob Zuma tóg verkiesbaar gestel kan word vir vanjaar se nasionale verkiesing.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "OVK"
30 jaar van goeie werk
Die omstandighede van vanjaar se verkiesing sal bykomende druk op die OVK plaas om ʼn regverdige skeidsregter van hierdie wedstryd te wees. Dit kan dus nie bekostig om in omstredenheid vasgevang te wees nie.
Oorsese SA’ners kan aanlyn registreer om te stem
Die DA sê hierdie stelsel is deurslaggewend vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland hul grondwetlike reg om te stem wil uitoefen.
Politieke partye verklaar R27 miljoen se skenkings
Die DA het weereens die meeste skenkings – meer as R15,9 miljoen – verklaar.
Kiespunte amptelik bekend
Kiesers kan op 1 November by 23 151 verskillende stemlokale hul kruisies trek.
Action SA sleep OVK hof toe oor (geen) naam op stembrief
ActionSA is die enigste party wie se naam op die konsepstembriewe weggelaat is.
Partye mág nog kandidate registreer – hof
Die DA glo steeds die ANC het onregmatig voordeel getrek uit die OVK se besluit om die registrasie van kandidate vir die verkiesing te heropen.
Tegniese probleme by registrasiesentrums opgelos
Suid-Afrikaners kan hierdie naweek registreer vir die munisipale verkiesing wat op 1 November plaasvind.
Nuwe kiesdatum op 20 September bekend
Politieke partye en onafhanklike kandidate sal nou nóg ʼn geleentheid kry om kandidate vir die komende plaaslike verkiesing te registreer.
DA sal OVK-aansoek teenstaan
“As die verkiesing uitgestel word, maak die OVK homself daaraan skuldig om die ANC te help om kiesersaanspreeklikheid te ontduik.”
‘Stel plaaslike verkiesings uit’ – verslag
Moseneke dui in die verslag aan dat die verkiesing tot nie later as Februarie 2022 uitgestel moet word nie.
Oudregter, OVK herbesin oor plaaslike verkiesingsdatum
Die OVK is vol vertroue dat hy die verkiesing kan aanbied, maar is ook nie onbewus van die gevare wat gepaardgaan met die aanbied van byeenkomste wat groot getalle mense byeenbring nie.
Registreer dán vir plaaslike verkiesings
Die plaaslike verkiesings vind op 27 Oktober vanjaar plaas.
Munisipale verkiesing teen 1 November gehou
Vir die landwye munisipale verkiesing sal agt metrorade, 205 munisipaliteite en 44 distriksrade op die spel wees.
OVK oorweeg versoek om verkiesing uit te stel
Die EFF wil hê die munisipale verkiesing moet eers in 2024, saam met die nasionale verkiesing, plaasvind.
Grootste tussenverkiesingsdag volg Woensdag
Dit is die meeste munisipale tussenverkiesings op een dag in die land se geskiedenis.
OVK oor Covid-19 en die 2021-verkiesing
Daar is ook ʼn belangrike verandering in die Kieswet onderweg, met kiesers wat van aanstaande jaar af slegs sal kan stem by die stemlokaal waar hulle geregistreer is.
OVK-vrese oor verkiesings in ʼn tyd van koronavirus
Daar is reeds jare lank ʼn diskoers in en met die OVK aan die gang oor die moontlikheid of stemme ook elektronies uitgebring moet kan word.
Koronavirus: Alle tussenverkiesings onbepaald uitgestel
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het alle munisipale tussenverkiesings onbepaald uitgestel weens die nuwe koronavirus (Covid-19).
138 politieke partye dalk gederegistreer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het 138 politieke partye geïdentifiseer wat moontlik gederegistreer kan word.