Die SOE ondersoek egter nou bewerings dat die Padongelukkefonds nog miljoene rand kwyt is weens wanadministrasie en korrupsie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Padongelukkefonds"
Groot kommer oor wysigings aan wetsontwerp oor POF
Sou die wetsontwerp wet word, sal eisers nie meer vergoeding vir pyn, lyding en skok ontvang nie aangesien hierdie kategorie skade totaal afgeskaf sal word.
Beboet oor POF-eis wyl hy eintlik dronk by huis val
ʼn 56-jarige man is ʼn boete opgelê nadat hy die Padongelukkefonds ʼn rat voor die oë probeer draai het met ʼn ongeluk wat nooit plaasgevind het nie.
Prokureurs pak ‘krisis’ by Padongelukkefonds
Prokureurs van tien verskillende regsverenigings wil veranderinge by die Padongelukkefonds sien gebeur oor dié fonds al geruime tyd – soos parlementslede dit al beskryf het – ʼn “nasionale ramp” is, wat slagoffers van padongelukke nog verder laat ly.
Hospitaal moet sluit oor POF se uitstaande miljoene
Die Sunshine-hospitaal sit nou met ʼn ten volle toegeruste maar leë hospitaal, terwyl duisende mense in Suid-Afrikaanse hospitale desperaat op behandeling wag.
Mediese uitkoms wyl POF sloer
Een hospitaalgroep het POF-skuld van meer as R300 miljoen opgehoop, terwyl verskeie mediese spesialiste in die media te kenne gegee het dat dié fonds hulle ook etlike miljoene rande skuld.
Weduwee vas wat glo lieg oor hoe man sterf
Die vrou het glo oor die oorsaak van haar man se dood gelieg om vergoeding by die Padongelukkefonds te kry.
Dokter gestraf oor eise by POF
Die dokter het eise namens tientalle pasiënte by die Padongelukkefonds ingedien en in die proses voordeel daaruit getrek.
POF moet hofbevel gebruik om sake reg te ruk, meen DA
“Die POF moet hierdie bevel van die hooggeregshof gebruik en alles in sy vermoë doen om die situasie reg te stel, of die geskiedenis sal homself bloot volgende jaar en die jaar daarna herhaal.”
Vrou eis glo skelm halfmiljoen van POF
Dít terwyl die Padongelukkefonds se uitstaande betalings aan slagoffers miljarde rande beloop.
Kaapse prokureur skuldig wat POF uit miljoene swendel
Die Valke se ondersoek het aan die lig gebring dat Meyer in sommige gevalle die volle opbrengs van uitbetalings in sy sak gesteek het, terwyl hy in ander gevalle ʼn vals betalingsbewys aan kliënte voorgehou het.
POF-werker vas wat glo omkoopgeld vra
Die betaling sou glo ook voorkeurbehandeling van die lêers verseker.
Hof gevra om POF te likwideer, in te gryp oor hoof
Volgens stukke voor die hof, beloop die fonds se uitstaande betalings aan slagoffers tans meer as ’n miljard rand.
Nuwe POF-hoof moet fonds regruk
Die Padongelukkefonds is onder enorme druk om sy regskoste te verminder en ʼn doeltreffende diens te lewer.
Bitter twis tussen POF, prokureurs duur voort
Wanneer niemand die padongelukkefonds in ʼn hofgeding verteenwoordig nie, het die hof dikwels geen ander keuse nie as om eis toe te staan.
POF moet paneel prokureurs vir eers hou – hof
Die hof het bevind die padongelukkefonds wil nuwe prokureurs raadpleeg, wat dieselfde diens sal lewer as wat die bestaande paneel prokureurs reeds doen.
Hof sê dán oor POF-prokureurs
Die POF voer aan hulle kan miljoene rande bespaar deur self eise teen die fonds teen te staan.
POF-prokureurs ‘bespaar fonds miljarde’
Die huidige paneel prokureurs voorspel chaos indien die Padongelukkefonds self eise hanteer.
POF wil ontslae raak van prokureurs
Die padongelukkefonds, wat reeds diep in die skuld is, kan jaarliks miljoene aan regskoste bespaar.
Bellville-prokureur vas vir ‘bedrog’ van miljoene
Brian Albertus Baumann het na bewering vals eise namens slagoffers by die Padongelukkefonds ingedien.