Soos die afgelope 21 jaar, beloof die Pendoring Reklametoekennings se bekroningsaand – op Vrydag, 27 Oktober 2017 – om vanjaar weer ʼn reklame-opskop sonder weerga te wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pendoring"
2017 Pendoring-beoordelaars gesoute reklameskeppers
“Algemeen gesproke, ten opsigte van kopie en uitvoering, is die gehalte van Suid-Afrika se radio-advertensies uitstekend. Die groot aantal toekennings vir Suid-Afrikaanse radiowerk op die Cannes-reklamefees getuig deeglik hiervan.”
Pendoring-inskrywings nou oop
Opwindende en verrykende ervarings is vir vanjaar se Pendoring-wenners beskore, aangesien dié toekennings se hoogste eerbewyse vanjaar elk ʼn oorsese studiereis ter waarde van R100 000 behels.
Pendorings-toekennings 2016 verskuif grense
Die keur van die Suid-Afrikaanse reklamebedryf is Vrydagaand tydens die jaarlikse Pendoring-prysaand by Vodacom World in Midrand vereer.
Pendoring bekroon beste reklame én vier 21 jaar
Die keur van die Suid-Afrikaanse reklamebedryf word op 28 Oktober op die Pendoring-prysaand by Vodacom World in Midrand vereer. Pendoring se 21ste bestaansjaar word ook by dié geleentheid ook gevier.
Meeste finaliste nóg vir Pendorings
Vanjaar se Pendoring-beoordelingspaneel moes drie dae lank spook om 108 finaliste, die grootste groep nóg, aan te wys wat om dié gesogte trofee meeding.
Pendoring: Die wêreld wink… as jy inskryf
Verbeel jou, jou droom het waar geword en jy is op pad na die 2017 Cannes-reklamefees. Behalwe om jou te verlustig in die beste skeppende werk wêreldwyd, kan jy dalk skouers skuur met die groot koppe in die reklamewêreld. Dit is presies wat op Dominique Swiegers wag.
Pendoring verskuif die grense
“Bemarkers kan net tot die harte van verbruikers spreek as hulle met hulle in hul moedertaal praat.” Só sê Jerry Mpufane, groepdirekteur by M&C Saatchi Abel oor Pendoring se besluit dat al die amptelike inheemse tale op gelyke voet moet meeding.
kykNET woeker in Afrikaans
As mense hul sit kry voor die televisie om te ontspan wil hulle in hul eie taal vermaak word, want dan voel hulle werklik tuis….