Die roete beloof son, suikersand-strande, inheemse woude, wêreldgehalte restaurante, paleise teen die heuwels, en mense so reg uit ʼn Instagram-selfie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Plettenbergbaai"
Landelike sjarme op ’n wynplaas buite Plettenbergbaai
My eerste ervaring van Newstead is soos dié van vele ander besoekers: saam met my gesin in die restaurant langs die wingerd, sandale uitgeskop op die grasperk nes die ander gaste, aan’t smul aan lamsvleis, falafels, tzatziki, naanbrood en stadig-geroosterde knoffelhoender.
Kenners gaan help met haaie by Plet
Hommeltuie en jetski’s sal voortaan ingespan word om haaie se bewegings dop te hou en ʼn app om enige haaibedrywighede aan te meld, sal op die been gebring word.
Vrou dood ná haaiaanval by Plett
Strande in die gebied is intussen gesluit.
Haai-aanval: Slagoffer was ‘liefdevolle man, pa en vriend’
Die man wat Dinsdag in ’n haai-aanval by Plettenbergbaai dood is, is intussen as Bruce Wolov geïdentifiseer.
Duitse egpaar by Plettenbergbaai gered
ʼn Egpaar van Duitsland, albei 63 jaar oud, is Vrydag by Plettenbergbaai van verdrinking gered.
Plaassjarme en koskuns buite Plett
“Dit maak ons gelukkig wanneer ons gaste van ons kos as ‘hartskos’ praat.”
’n Seeperdjie so groot soos ’n ryskorrel
Sewe nuwe dwergseeperdjies is die afgelope 20 jaar ontdek.
Slegs dié wat ingeënt is, welkom by Plett Rage
Dié gewilde fees is aan die begin van die jaar gekanselleer, nadat byna 1 000 matrieks Covid-19 tydens die Ballito Rage-byeenkoms opgedoen het.
Foto’s: Sorgelose dae op Plett
Ná vier dae in Knysna in Junie is die stres uit ons skouers en ons gaan kuier op Plettenbergbaai. Die 60 km tussen Plettenbergbaai en Knysna gly vinnig verby en vakansie is steeds in ons kuite, skryf Maryke Roberts.
N2 by Plett ná dae se onrus oopgestel
Betogings het Plettenbergbaai vandeesweek byna tot stilstand gebring nadat die N2 as voorsorgmaatreël gesluit moes word.
N2 by Plett gesluit weens betogings
Groepe betogers het op verskillende plekke op die hoofweg bymekaargekom, die pad met brandende voorwerpe versper en voertuie met klippe bestook.
Jong vrou vas wat baba glo ontvoer
Die vrou word daarvan beskuldig dat sy haar vriendin se baba ontvoer het.
Twee Rage-byeenkomste gekanselleer
Die organiseerders het gesê hulle bevind hulle in ʼn uiters moeilike posisie rakende terugbetalings.
Polisieman vermoor eks, skiet homself
“Forensiese kundiges en speurders het die toneel vir leidrade gefynkam.”
Tweede man in sweeftuigongeluk sterf
“’n Hartseer dag in die lugvaart. Rus in vrede.”
Sweeftuig stort naby lughawe neer
“Ons betuig ons innige meegevoel aan die oorledene se familie en wil die beseerde vinnige beterskap toewens.”
N2 by Plett weer oopgestel
“Dié pad was die afgelope week weens gewelddadige betogings gesluit.”
Foto’s: Drie sterf toe bus by Plett omslaan
Die busbestuurder moes dié alternatiewe roete gebruik, omdat die N2 weens voortslepende en gewelddadige betogings steeds gesluit is.
Betogings op N2 ‘blote misdaad’
Die oorweldigende getuienis dui daarop dat hierdie blote misdaad is wat boonop gepaard gaan met geweld, stropery, diefstal en vandalisme, asook opsetlike saakbeskadiging van openbare en staatseiendom.