Die hooggeregshof in Polokwane het beslis dat die provinsiale onderwysdepartement se oorspronklike besluit om nog leerders by die skool te plaas terwyl dit nie veilig was om te doen nie, ongeldig was, en dit tersyde gestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Polokwane"
Kyk: Oorstromings ná swaar reën in Polokwane
Inwoners van Hoërskool Pietersburg se seunskoshuis moes bontstaan om water met besems uit die koshuis te vee.
Liggame van vier zama-zamas naby ou myn gevind
Die liggame van vier vermeende onwettige mynwerkers is in die omgewing van ʼn ou oopgroefmyn in die Westenburg-omgewing in Polokwane, Limpopo, gevind.
Moordverdagte vas toe hy in selfde buurt roof
Die man wat verdink word van die onlangse moord op Lindie Oberholzer, is agter tralies nadat hy minder as ’n week later op nóg ’n huis in dieselfde woonbuurt toegeslaan het.
Polokwane-vrou in huis vermoor
Die polisie in Polokwane, Limpopo, het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur vir verdagtes nadat ʼn 52-jarige vrou in haar huis in die Bendor-woonbuurt vermoor is.
Deurbraak ná moord op dosent
ʼn Verdagte wat in verband met twee ander moorde en ʼn rooftog in hegtenis geneem is, word nou ook verbind met die moord op ‘n professor van Polokwane in Maart vanjaar.
Man in hof oor 80-jarige vrou se moord
Dit is byna ʼn jaar ná die 80-jarige Jackie Grobler op ʼn gewelddadige wyse in Polokwane vermoor is.
Matriek sterf week ná Limpopo-ongeluk
Kayla Smith is ná die ongeluk in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.
Limpopo-ongeluk: Hulle ‘bou ’n huis in die hemel’
Volgens Buitendag soek Liam sy ma om elke hoek en draai, maar Divan sê hy verstaan sy ma is nou in die hemel.
Ongeluk eis lewe van makelaar, jong ma
Die motor het sowat 25 meter van die boom tot stilstand gekom en aan die brand geslaan. Nog ʼn passasier is met ernstige beserings hospitaal toe gejaag.
Gevaarlike misdadigers ontsnap
“Die rowers kon daarin slaag om die dienspistool van ʼn polisielid tydens die ontsnapping te gryp en het toe in nabygeleë bosse verdwyn.”
Man erken hy het student verkrag, vermoor
Sy is verkrag en meer as 50 keer met ʼn mes gesteek.
Vyf dood in tweede noodlottige N1-botsing
ʼn Tweede noodlottige ongeluk binne twee dae op die N1-noord in Limpopo het die lewe van vyf mense geëis.
Polisieman moor glo buite drankwinkel
Die slagoffer is op ’n kort afstand in sy motor geskiet.
Man wat dokter vermoor, kry lewenslank
Die saak het so lank gesloer dat die moordenaar se medepligtige intussen oorlede is.
Video: R4 miljoen se skootrekenaars uit regeringskantoor gesteel
Die verdagtes het trollies gebruik om die skootrekenaars uit die gebou te vat waarna dit op ’n Toyota-bakkie in die onderdakparkeerterrein gelaai is voor hulle van die toneel gevlug het.
Polokwane-lughawe ‘herhaaldelik’ gewaarsku
Die BLO is nie aanspreeklik vir die inwerkingstelling van die regulasies wat vereis word nie, maar indien dit nie in werking gestel word nie, moet hy ingryp.
Twee sterf tydens Limpopo-gyselaarsdrama
Die polisie se gyselaarsonderhandelaars en -taakspan het met Masila probeer onderhandel, maar elke keer wat hulle die huis genader het, is daar op hulle losgebrand.
Twee minderjariges vas vir moord op 11-jarige
Twee 15-jariges is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 11-jarige seun.
Pastoor weer skuldig aan verkragtings
Die pastoor sit reeds in die tronk vir vorige verkragtings.