Hier is sewe feite oor die jongste seisoen van Toks & Tjops voordat jy later vanaand voor die kassie, of eerder by die losie, inskuif.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Radio Raps"
Radio Raps se entrepreneurshart klop sterk
“Mense stop my sommer in die straat en dis asof hulle my al jare ken. Dit is waaroor dit vir my gaan.”
Radio Raps en sy vrou se paaie skei
“Na ʼn lang, maar stil skeiding is die egskeidingsdokumente ingedien.”
Miljoene nodig vir kankerlyer (2) se behandeling
Daar is slegs ʼn handjievol hospitale ter wêreld wat dié immunoterapie beskikbaar stel en die gesin het kwotasies by hospitale in Amerika, Engeland, Italië en België hiervoor aangevra. “Memorial Sloan Kettering-hospitaal in New York kwoteer meer as R15 miljoen vir die eerste rondte.”
Foto’s: Radio Raps en sy donkerkop se groot dag
Die huweliksklokkies het op 25 November vir die komediant en televisiepersoonlikheid Rikus de Beer, beter bekend as Radio Raps, gelui.
[Foto’s] Radio Raps deel prettige verlowingsfoto’s
“Ek is nie ʼn fan van foto’s nie. Maar elke man moet mos deur ʼn verlowings-shoot gaan – en ek is nie een vir pose nie. Maar ek moes maar ingee en een doen, want, sê hulle: ‘ʼn Verlowings-shoot is spesiaal.’”
Radio Raps oor tyd in hospitaal: ‘Ek het amper die koets geklim’
Die Afrikaanse komediant Rikus de Beer, beter bekend as Jonathan van Radio Raps, moes Vrydag teen die trane baklei toe hy vertel het hoe hy ses weke lank in die hospitaal vir sy lewe moes veg.
Radio Raps uit hospitaal ontslaan
“Dit was tough! Nog ʼn paar weke in die bed, maar ek hang maar uit saam met die nuwe bul by die huis.”
Terugslag vir Radio Raps
Rikus de Beer se agent het Dinsdag gesê sy bestuurspan is vandeesweek genoodsaak om ʼn verdere drie optredes uit te stel.
Radio Raps ondergaan noodsaaklike operasie
Die Afrikaanse akteur en komediant Rikus de Beer, beter bekend as Jonathan van Radio Raps, is geopereer nadat hy onlangs in ʼn kritieke toestand in ʼn Pretoriase hospitaal opgeneem is.
Komediant steeds kritiek ná infeksietelling verhoog
Die akteur en komediant is steeds nie buite gevaar nie nadat die infeksietelling Maandag verhoog het.
Radio Raps steeds kritiek, maar stabiel
Dokters wou verder opereer, maar die risiko is te groot, het die akteur en komediant se agent gesê.
Afrikaanse akteur, komediant in hoësorgeenheid
“Hy is teen die Maandagmiddag na die hoësorgeenheid oorgeplaas waar hy gemonitor word en die nodige behandeling ontvang. ”
Storm maak amok ná Radio Raps-konsert
“Toe kom daar ʼn wind so sterk soos Durban curry en blaas die tent weg!”