Die oorledene is glo die hoofverdagte in die moorde op vyf vroue in KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "reeksmoordenaar"
79-jarige ‘VSA se ergste reeksmoordenaar’
ʼn 79-jarige man wat aanvoer dat hy 93 mense vermoor het, word nou as die VSA se ergste reeksmoordenaar beskou.
Oudkonstabel vas oor hy ‘reeksmoordenaar’ glo help ontsnap
Tydens polisieondervraging het dit aan die lig gekom dat die konstabel Batsibile glo help ontsnap het.
Van profielsamesteller vir reeksmoordenaars na gesonde kos – dit het alles te doen met jou brein
ʼn Mens kan nie help om te wonder hoe ʼn profielsamesteller van reeksmoordenaars dié ommeswaai na gesonde kos gemaak het nie. Pistorius glo die verskil tussen die dissiplines is nie werklik só ver uitmekaar nie.
Kaapstad-man dalk reeksmoordenaar
ʼn Man van Gugulethu in Kaapstad wat in hegtenis geneem is in verband met verskeie moord- en verkragtingsake in die Kaapse Skiereiland oor die afgelope paar maande, het Maandag in die Goodwood-landdroshof verskyn.
Kaapstad-man vas oor reeksmoorde en -verkragtings
ʼn Man van Gugulethu in Kaapstad is in hegtenis geneem in verband met verskeie moord- en verkragtingsake in die Kaapse Skiereiland oor die afgelope paar maande.
Teologie-student van KZN vas oor vier moorde in Amerika
ʼn Suid-Afrikaanse man wat tereg staan op die moord van vier mense in Amerika, se verhoor sal moontlik in Maart 2015 begin.
Video: Jack the Ripper dalk ná meer as 100 jaar uitgeken
DNS-toetse het die werklike identiteit van Jack the Ripper aan die lig gebring, meer as 100 jaar ná hierdie legendariese moordenaar Londense prostitute geteister het.
Vermeende reeksmoordenaar vasgetrek
Die polisie in Limpopo vermoed dat ‘n reeksmoordenaar in die Thohoyandou-area in Limpopo bedrywig was nadat die soveelste lyk naby die Universiteit van Venda gevind is.
Span soek reeksverkragter en -moordenaar
Die nasionale polisiehoof het ʼn span speurders aangestel om na ʼn reeksverkragter en -moordenaar wat glo in Pretoria bedrywig is, te soek.
Reeksmoordenaar glo aktief in Pretoria
ʼn Reeksmoordenaar, wat glo verantwoordelik is vir die verkragting en moord van ten minste tien tieners, word deur ʼn groep speurders in Pretoria gesoek, het Times Live Woensdag berig.
Nóg ‘n grusame vonds in Cleveland, Ohio
Die liggame van drie vroue, wat in plastieksakke toegedraai is, is in Cleveland, Ohio, opgepoor.
Boston Strangler na halfeeu geïdentifiseer
Die berugte ‘Boston Strangler’ wat in die sestigerjare twee jaar lank ‘n skrikbewind gevoer en elf vroue aangerand en vermoor het, is oplaas geïdentifiseer.
Verdagtes steeds soek ná JHB-dosent se moord
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op dr. Carl Mischke (47), ʼn voormalige dosent aan die Universiteit van Johannesburg nie.
Groblersdal-reeksmoordenaar moontlik gevang
‘n Man wat glo reeds ten minste vyf vroue in Groblersdal vermoor het, is in hegtenis geneem.
Reeksmoordenaar in Groblersdal het moontlik weer toegeslaan
Die liggaam van ‘n 2-jarige dogtertjie is op ‘n plaas in Groblersdal in Limpopo opgespoor.