“Vryheid beteken nie bandeloosheid nie. Dit beteken nie dat daar geen grense is nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Reformasie 500"
Martin Luther: Die 95 stellinge op 31 Oktober 1517 te Wittenberg, Duitsland
Die FAK het op 31 Oktober 2017, presies 500 jaar na Luther sy 95 stellinge teen Wittenberg se kerkdeur vasgespyker het, die Afrikaanse vertaling uit die oorspronklike Duits beskikbaar gestel.
Reformasie 500: Vry om jouself te wees
Protestantse Christene vier met Luther 500 meer as die herdenking van 95 stellinge teen ’n kerkdeur. Ons vier die reg op vryheid om jouself te mag wees, diensbaar aan ’n liefdevolle en genadige God.
Gemeenskapsteater: “Uit Diep van Donker Nagte”
Verskeie versoeke is oor die jare gerig dat hierdie produksie weer opgevoer moet word. Vanjaar, as deel van die 500-jarige reformasieherdenking van die 16de-eeuse kerkhervorming, word “Uit Diep van Donker Nagte” weer opgediep, afgepoets en ʼn blinknuwe baadjie aangetrek.
[Luister] ‘Uit Diep van Donker Nagte’ herleef …
Vanjaar word “Uit Diep van Donker Nagte” opgediep en ʼn blinknuwe baadjie aangetrek ter viering van Reformasie 500.