Mary-Ann is seker oor een ding: sy wil help om dié renosterspesie te red.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "renoster"
GROOTfm gooi gewig agter renosterbewaring
Die GROOTfm-span het in Aprilmaand as deel van hul #Lositbeter-projek die kollig op renosterbewaring geplaas.
Wêreld se grootste renosterplaas dié week opgeveil
“Ek hoop daar is ʼn miljardêr wat eerder die renosterbevolking van uitwissing wil red as om ʼn superseiljag te besit.”
40%-afname in renosterstropery in Krugerwildtuin
Terwyl stropery in nasionale parke aanhou daal, word provinsiale parke nou kwaai geteiken.
Poligraaftoetse vir bewaarders ‘om wild te beskerm’
Die DA is egter bekommerd dat dié besluit te min, te laat is.
Renosterkalf se geboorte op video vasgevang
“Dit is ʼn ongelooflik spesiale oomblik om te sien hoe hierdie kosbare nuwe lewe sy eerste asemteug gee. Deur die genade van God verwelkom ons hierdie wonderwerk in die wêreld.”
Renosterkalfie kort ná geboorte weggegooi
Ten spyte van die hartseer oor die jong bulkalf wat wees gelaat is, was bewaarders by die Inverdoorn- private wildreservaat in die Wes-Kaap verheug om te sien dat nóg ʼn renosterkalfie die afgelope naweek in die reservaat gebore is.
Renosterstropers kry wind van voor
Afgesien van vier vermeende renosterstropers wat in hegtenis geneem is, is twee stropers ook swaar gestraf in die Skukuza-streekhof.
Wall Street wil SA renosters help
Amptenare hoop dat staatseffekte ʼn nuwe model sal bied om private finansiering te kry vir bewaringspogings.
Melk benodig vir renosterwesies
“Een renosterkalfie drink om en by 21 liter melk ʼn dag.”
Eerste renosterwesies word ouers
Dit is die eerste keer in die geskiedenis dat weesrenosters gered en gerehabiliteer is en natuurlik – sonder enige menslike inmengery – geboorte gee.
Renosterkalf vrek dag ná redding
Die jong kalf is gered nadat ʼn dragtige renosterkoei hom ernstig beseer het.
Renosterkalf dood by plek van veiligheid
Lomshi se gesondheid het die afgelope paar weke tydens die koue winter verswak.
Renosterkalfies kry komberse vir die winter
Meeste van dié renosters is wees gelaat as gevolg van stroping.
ʼn Veilige hawe vir renosterwesies
Die missie is duidelik: red, rehabiliteer, laat vry.
’n Volmaan-afspraak met ’n renoster
ʼn Mens kan jou amper verbeel jy bevind jou midde-in ʼn spanningsroman as jy aanmeld vir een van Insimbi Legacy Projects se Adventure with a Cause (AWAC)-naweke. Maar as jy die Vrydagaand in die inleidende sessie sit, en die eerste bloedige tonele van renosters wie se horings met ʼn panga afgekap is terwyl hulle nog lewe flits op die skerm, besef jy: Hierdie is geen storie nie. Dis die werklikheid.
Skaars witrenoster in Kenia gebore
Dit is die tweede witrenoster wat vanjaar in Kenia gebore is
Swartrenoster-bevolking neem toe
Die Wêreldbewaringsunie (IUCN) het gesê die getal kritiek bedreigde wilde swartrenosters het die afgelope ses jaar toegeneem.
Vragmotor tref twee renosters
Die vragmotor het ʼn Namibiese nommerplaat gehad.
‘Groot hartseer’ oor Mbani, die geliefde swartrenoster
Mbani, die Nasionale Dieretuin in Pretoria se geliefde swartrenoster, is vanoggend onverwags dood.