ʼn Seekoei is Sondag in die vroeë oggendure deur ʼn voertuig in die omgewing van die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria doodgery.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rietvlei-natuurreservaat"
Video: Kyk Rietvlei se skattige jagluiperdwelpies
Vir dié cheetah-ma is daar dalk kwalik ʼn oomblik se rus, maar haar welpies verskaf reeds groot vreugde en het al talle besoekers aan die reservaat se harte gesteel.
Kyk: Nuwe jagluiperd vir Rietvlei
Dié sesjarige mannetjie is glo in die natuurreservaat hervestig om met die jagluiperdwyfie Njozi te teel.
Jagluiperdwyfie terug in Rietvlei
“Ons wil graag almal bedank wat die week gehelp het om na haar te soek.”
Rietvlei-renosterkalf toe ʼn bulletjie
Noudat die kalf se geslag bekend is, kon hy ook ʼn naam kry.
Rietvlei-natuurreservaat renosterkalf ryker
Die kalf sal eers ’n naam kry nadat die geslag bepaal is.
Jagluiperds keer tydelik terug na Rietvlei
Die twee broers, wat deel was van die Welgevonden-natuurreservaat in Limpopo se bevolking van sowat 20 jagluiperds, word nou geskuif om die genetiese gesondheid van die spesie te verseker.
Renoster, sebra skok dood in Rietvlei-natuurreservaat
Die karkasse van ʼn renoster, haar kalf, en ʼn sebra is in Saterdag in die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria opgespoor. Die diere het doodgeskok toe ʼn Eskom-spantoring in die park omgeslaan het.
Dooie leeus in Pta-reservaat gevind
“Leeutoere is tot verdere kennisgewing opgeskort.”
[Foto’s] Rietvlei Natuurreservaat-drieling uiteindelik gesien
Die Rietvlei Natuurreservaat in Pretoria het einde verlede jaar drie nuwe inwoners in sy geweste verwelkom, maar dit was omtrent ʼn gesukkel om dié drie op te spoor.
Rietvlei-renosters se horings verwyder
Die oorblywende renosters in die Rietvlei-natuurreservaat se horings sal verwyder word nadat twee renosters in die reservaat gestroop is.
Renosters gestroop: Rietvlei-natuurreservaat gesluit
Die stadsraad van Pretoria het bevestig die Rietvlei-natuurreservaat is tot verdere kennisgewing gesluit. Twee renosters, waaronder ʼn koei wat dragtig was, is Donderdag in dié reservaat gestroop.
Renosters in Pta-natuurreservaat doodgemaak
Twee renosters is Donderdagaand in die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria doodgemaak.