Hier is hoe jy jouself en die jongklomp kan voorberei vir 2024, asook meer inligting oor wat in kodering en robotika geleer sal word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "robotika"
Skool bou eie robotika-sentrum sonder staatshulp
“Ons doel is nie om besluite tot onderwys in eie hand te neem nie, maar om eerder ʼn verskil in die breër gemeenskap se behoeftes te maak.”
Só vaar SA spanne by WRO
“Wat ons wel vanjaar gemis het, is die samekoms van spanne, afrigters, onderwysers, organiseerders en ondersteuners.”
Robotika slyp jonges vir die toekoms
“Mededingende robotika is die perfekte katalisator om leerders vir die arbeidsmark van die toekoms voor te brei.”
Word jou gr. 1’tjie vir sy beroep ontwikkel?
Deur te leer om te kodeer, leer kinders dat daar meer as een oplossing vir probleme is.
Evolusie in kankerbehandeling danksy robotika
Dr. Lance Coetzee van Pretoria het ‘n duisend prosedures met behulp van robotika uitgevoer en talle lewens is sodoende gespaar.
Maak kodering verpligtend
Wonder jy steeds of hierdie veld aandag in jou skool moet geniet?
Wolkskool op die radio: A tot Z van robotika en kodering
Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gesels in die jongste Wolkskool-podsending oor robotika.
Robotika teen 2021 dalk ’n skoolvak
Indien die vak suksesvol by hierdie skole ingestel word, kan dit reeds in 2021 by die meeste openbare skole aangebied word.
Knie vervang deur robot, eerste keer in Afrika
Dié operasie dra by tot meer gebalanseerde knievervangings wat ook meer natuurlik voel, asook ʼn korter hospitaaltyd, minder pyn ná die operasie en ʼn vinniger herstelperiode.
Onderwysorganisasie kry VSA-kenner om oor robotika te praat
Angela Harris, ʼn onderwyser van die VSA wat spesialiseer in robotika, het hierdie week in Suid-Afrika twee seminare saam met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aangebied waar sy onderwysers oor die vak toegespreek het.
Foto’s en video: Slimkoppe spog met besonderse Lego-robotte
Suid-Afrika het beslis nie ʼn tekort aan jong slimkoppe wat in robotika belangstel nie – dit is nou as ʼn mens moet oordeel aan die 72 spanne wat aan vanjaar se Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) tydens die Oktober-skoolvakansie deelgeneem het.
Is ons in die robot-eeu?
Sal dit nie ‘n wonderlike dag wees as robotte mense totaal as soldate vervang nie?
Amerika wink ná SA-leerlinge Robofest wen
Die Absent-Minded-groep, ʼn span van vyf leerlinge aan die Helpmekaar Kollege in Johannesburg, neem volgende maand deel aan die Robofest-wêreldkampioenskap by die Lawrence Technological-universiteit in Michigan, VSA.
Video: Kinders leer meer oor robotika
Om lego-robotte te bou, gaan oor veel meer as net pret. Dit kweek ook belangstelling by jong kinders in beroepe soos ingenieurswese.