“Die belangrikste was dat daar jonk en oud by hierdie gesprek rondom Afrikaans betrek word en dat dit opreg moet wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rocco de Villiers"
Rocco gaan met eie program oor radiogolwe betower
Bekendes soos Lizz Meiring, Radio Raps en Steve Hofmeyr gaan saam met die gevierde pianis, Rocco de Villiers, oor Afrikaanse skryfwerk én musiek gesels op sy radioprogram, “Note en woorde”.
Luister: Rocco maak boeremusiek sjiek
“Ek wil iets vir die mense gee uit hul verlede wat hulle kan vier, en dít is boeremusiek.”
[WEN]: Rocco de Villiers by die Blou Hond-teater
Vir die eerste keer is die bekende pianis Rocco de Villiers met ʼn vleuelklavier by die Blou Hond-teater in Pretoria te sien in ʼn splinternuwe vertoning, Gevleuel, gestryk en gestram.
Die Boer-teater: Leon en Rocco … en ander instrumente
Daar’s ʼn Leon, ʼn Rocco, ʼn tikmasjien, ʼn klavier … en ander instrumente.
Rocco de Villiers op die planke met ‘Amazing Grace’
Die gewilde pianis Rocco de Villiers is binnekort weer op die verhoog te sien in sy nuutste verhoogproduksie, Amazing Grace.
Luister: Rocco de Villiers gesels oor sy nuwe album
Hierdie kompetisie is gesluit: Rocco de Villiers se jongste album, Beautiful Beautiful Hymns, bevat van die bekendste gesange. Maroela Media het met hom gesels oor sy besluit om ʼn geestelike album uit te bring en hoe hy te werk gegaan het om die verwerkings vir só iets te doen.