“Hierdie ongelooflike sanger en liedjieskrywer bring 28 jaar se wêreldwye ervaring, ʼn gedeelde visie en passie na die groep.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rock-musiek"
Prime Circle-hoofsanger groet groep ná 23 jaar
Dit is nog nie bekend wie Learmouth as hoofsanger gaan vervang nie.
Ikoniese groepe rock 60 jaar later wéér op trefferlys
Dié legendariese rockgroepe, wat beide in die 1960’s ontstaan het, het in 1964 vir die eerste keer saam op die Billboard Hot 100-trefferparade verskyn.
SA rockreus sterf
“Ons sal hom onthou vir sy opregtheid, sy liefde vir sy medemens en sy absolute passie vir musiek.”
Britse rockgroep ná 18 jaar weer aan die rol
Dié album, “Hackney Diamonds”, is die groep se eerste sedert die dood van hul tromspeler in 2019.
Luister: Rockgroep vier ‘20 jaar in die kraal’
Dié rockgroep vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf en dié nuwe album is ʼn versameling van sy grootste treffers oor die jare.
Luister: Piet Botha is op die ‘Middernagtrein’
Die liedjie “Die middernagtrein” was reeds klaar geskryf toe Piet in die hospitaal beland het. “Dis ʼn metafoor vir hoe gevaarlik rock ʼn roll is,” lag hy en die ironie ontglip hom duidelik nie.
Luister: Polisiekar terug met vollengte album
Die Bende, beter bekend as die manne van Polisiekar, se lankverwagte vollengte album, Selfmedikasie, is vandeesmaand uitgereik.
[Luister] Dan Patlansky bring binnekort nuwe album uit
Die blues-en-rock-sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler Dan Patlansky noem nou wel Suid-Afrika sy huis, maar dié sanger maak internasionaal só opslae dat kanse vir Suid-Afrikaanse aanhangers al skraler word om sy plaaslike konserte by te woon. Dié sanger stel binnekort sy nuutste album bekend.
Mumford & Sons binnekort in SA
Die Britse rockgroep Mumford & Sons gaan binnekort in Suid-Afrika te sien wees gedurende sy drie langverwagte optredes in onderskeidelik Kaapstad, Durban en Pretoria.
[Video] Wit Kasteel bou meer as net lugkastele
Wit kasteel is ʼn rockgroep van Pretoria met ʼn passie vir musiek. Dié groep se lede, Waldemar Behr, Clemond Dartnall and Reinhard Kruger, sê hoewel elkeen van hulle ʼn eie agtergrond in musiek het, werk hulle baie goed saam as ʼn groep.
[Video] Laaste eer aan Brixton Barnard betoon
Die musiekbedryf het in Julie afskeid geneem van ʼn legende in die alternatiewe Afrikaanse musiekbeweging.
Resensie: Francois van Coke se solo-album
Francois van Coke se debuut-soloalbum kan as ’n sukses beskou word. Dit is hoog op die amptelike trefferlys gegrond op werklike albumverkope.
Luister: Blues-maestro Dan Patlansky praat oor 2015-toere
Dan Patlansky het by Maroela Media kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor die sukses van sy jongste album tot dusver.