“Ek voel ons kry nie afsluiting oor my kind se dood nie. Elke keer word die wonde net weer oopgekrap.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ruan Viljoen"
Man dán verhoor oor Centurion-seun se dood
Ruan Viljoen (18 ten tyde van sy dood) se liggaam is in Maart verlede jaar in die vroeë oggendure ʼn paar honderd meter van sy motor langs die N14-snelweg gevind.
Man in hof ná Centurion-seun se dood
Ruan Viljoen se ma het gesê die hofverskyning “was verskriklik”.
Groot deurbraak jaar ná Centurion-seun se dood
“Dit maak ʼn mens klaar om nie te weet wie verantwoordelik is vir hierdie seer nie. Maar ons wou antwoorde hê. Hoe kan ʼn ma so iets net los? Jy kan nie. Ek sou nooit nie. Al sou dit my 20 jaar geneem het of selfs tot die dag dat ek my kop neerlê, ek sou aanhou baklei het.”
Beloning uitgeloof ná seun se dood
Dit is al langer as ʼn maand en Anita Greyvenstein soek steeds antwoorde oor wat in die vroeë oggendure van 19 Maart met haar 18-jarige seun gebeur het.
Jong man dood langs pad gekry
“Gaan jou mis my seun. Jy is en was my alles. God het jou vir my geleen sodat ek kan verstaan hoe om onvoorwaardelik lief te hê.”