Hannelie Warren en Zak Hendrikz, wat voorheen onderskeidelik die rolle van Ilse Ferreira en Eben Nel in “Binnelanders” vertolk het, vorm deel van dié gesin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SABC2"
SABC2 se ‘eksentrieke DEKATv-familie’ terug
‘DEKATv’ is ʼn unieke kunsprogram en bestaan uit vier eiesoortige insetsels per episode, elk met ʼn unieke tema en vars invalshoek.
‘7de Laan’ weer vyf dae per week op kassie
Die SABC het die sepie vroeër vanjaar tot drie episodes per week verminder.
‘Pasella’ van die baan
SABC2 het in ʼn verklaring gesê ʼn hoofstuk van twee dekades word in Januarie 2022 afgesluit.
‘Swartwater’ terug op die kassie
Sy verklap dat ʼn “aantreklike donkerkop” op ʼn motorfiets dinge op die dorp van Swartwater kom deurmekaar krap.
Twee duisende kwyt weens ‘7de Laan’-slenter
7de Laan het vroeër ʼn waarskuwing teen dié slenter uitgereik.
Kyk wie is terug in die Laan
“Ek lag my dood as ek deur die dialoog lees. Daar is dele wat ongelooflik snaaks is! Dis vir my lekker dat daar dié keer weer humor ingewerk word.”
Geliefde ‘7de Laan’-akteur gepos
“Met dié inkomste wat ook nou weggevat word, noop dit ons om van ons huis ontslae te raak. Ons glo dat dinge op die ou end goed sal uitwerk, maar drie maande kennis sou ons darem meer tyd gegee het om voor te berei.”
Goeie nuus vir ‘7de Laan’-kykers
Dit volg nadat die SAUK vroeër vanjaar die programskedules van die SABC2-kanaal behoorlik geskommel het.
Afrikaanse nuus skuif terug na SABC2
Die SAUK se Afrikaanse nuusbulletin skuif binnekort terug na SABC2.
SABC2 beboet oor Swartwater-sekstonele
Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het SABC2 met R10 000 beboet nadat eksplisiete tonele sonder waarskuwing tydens die heruitsending van die Afrikaanse dramareeks Swartwater gewys is.
AfriForum lê klag oor Afrikaans op SAUK-TV
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy sal die verskraling van die SAUK se TV-aanbod in Afrikaans op alle moontlike maniere teenstaan.
SAUK: Afrikaans skuif toe wel
Die SAUK het aangekondig dat die Afrikaanse nuusbulletin van SABC2 na SABC3 geskuif het, hoewel die openbare uitsaaier dit vroeër ontken het.
AfriForum vra SAUK vir duidelikheid oor Afrikaanse TV-uitsendings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ‘n dringende skrywe aan die SAUK gestuur en duidelikheid versoek oor die toekoms van Afrikaanse programme op die openbare uitsaaier se televisiekanale.
SAUK ontken dat hy Afrikaans skrap
Die SAUK het Donderdag ontken dat hy amper al sy Afrikaanse programme op SABC2 permanent na SABC3 gaan skuif.
Nuuskommentaar: SAUK mors met Afrikaans
Die SAUK sal met ‘n baie groot verskoning moet kom vir die ongevoelige en lomp wyse waarop ‘n sensitiewe kwessie hanteer is.
Kykers boos na Afrikaanse nuus ‘verdwyn’ op SABC
Suid-Afrikaanse televisiekykers is boos oor hulle nie die Afrikaanse nuus op die SAUK se televisiestasies kan kyk nie, berig Channel24.
Riaan tree af
Die legendariese nuusleser Riaan Cruywagen het aangekondig dat hy na 37 jaar as nuusleser gaan aftree.