Dis ʼn nuwe jaar, ʼn nuwe Springbokspan en ʼn vernuwende Bok-spelpatroon, maar moenie verbaas wees as die Argentynse Poemas dieselfde taktiek as verlede jaar gaan gebruik om die Bokke Saterdag in Salta (weer) onkant te probeer betrap nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Salta-stadion"
Bokke speel in Poemas se ‘agterplaas’
Die Springbokke speel Saterdagaand (21:40) in die Poemas se “agterplaas.” Die All Blacks sal hul toets in die hipermoderne La Plata-stadion naby Buenos Aires speel.