ʼn Voorlopige ondersoek het onthul die verdagte is in 2018 ook deur die Valke in hegtenis geneem oor handeldryf met dwelmmiddels.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Secunda"
Verslae, verlam ná glykabel-ongeluk
Wat ʼn avontuurvakansie vir ʼn gesin van Mpumalanga moes gewees het, het binne minute in ʼn nagmerrie ontaard – een wat vir hulle steeds voortduur.
Skote klap by Secunda-winkelsentrum
Die rowers het glo ’n juwelierswinkel in die sentrum geteiken.
Swaelreuk oor Gauteng: Nog bronne ondersoek
Afgevaardigdes het verlede maand Sasol se aanleg in Secunda besoek om sy bedrywighede na te gaan aangesien dit vermoed is dat dit moontlik die bron van die swaelstank in dele van Gauteng en Mpumalanga was.
Polisievrou skiet man, baba
Die polisievrou het daarna haar eie lewe geneem.
Watertekort in Secunda ‘weens Covid-19’ – munisipaliteit
Die aangepaste Covid-19-inperkingsregulasies het glo daartoe bygedra dat die munisipaliteit nie die waterrekening vereffen het nie.
Vrou loof beloning uit ná moord op eggenoot
“Hy was die liefde van my lewe.”
Gesinsmoord in Secunda: Mense moet hulp vra
Families moet hulp soek wanneer daar uitdagings is en nie tekens ignoreer dat iets nie pluis is nie.
Gesinsmoord: Sekerheidswag maak gru-vonds
ʼn Man van Secunda het na bewering eers sy gesin en daarna homself geskiet.
Deurbraak ná moord op Secunda-vrou
ʼn 32-jarige man het Donderdag in die Secunda-landdroshof verskyn in verband met die moord op en verkragting van Corrienne Tesner (62) in Februarie vanjaar.
Hoërskoolseun red meisie van aanvaller
“Hy het daardie dag nie vir my geluister nie, maar dit is ook maar goed so. Wat kon van Christine word as hy nie daardie dag daar was vir haar nie?”
Video: Mense op hol ná taxi’s opruk
Sosialemediagebruikers is op hol gejaag deur ʼn video wat uit die lug geneem is waarop gesien kan word hoe ʼn groot aantal taxi’s in konvooi iewers heen ry.
Drie paramedici deur motor raakgery op ongelukstoneel
“Een persoon is in ’n kritieke toestand per mediese helikopter na die Mediclinic Highveld vervoer.”
Sakeman se eksvrou, werker vas ná sy dood
Die polisie het op ʼn liggaam in die pyp afgekom wat erg verbrand is.
Vier in hof wat vrou glo ontvoer, swangerskap beëindig
Daarna het hulle die doodgebore baba in ʼn plastieksak toegedraai en op ʼn treinspoor gelos.
Jong man sterf, een ernstig beseer in motorfietsongeluk
Albei mans is vermoedelik in hul 20’s.
Dogter ‘veg verbete om lewe’; pa ook in hospitaal
“Dis hartverskeurend om na haar te kyk. Sy is ʼn opgewekte jong meisie wat al só baie vir ons almal beteken het. Nou lê sy daar en veg om haar lewe. Ons almal huil oor haar – die dokters het gesê die volgende 24 uur is kritiek.”
Man ernstig beseer toe kaper oor hom ry
Jaco Coetzee (30) is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy voertuig Dinsdagaand in Secunda, Mpumalanga, gekaap en die kaper hom uit die bewegende bakkie geskop en oor hom gery het.
Twee dood, nege beseer toe bakkie rol
“Sommige slagoffers het buite die wrak op die grond gesit met die aankoms van nooddienste op die toneel,” het Ineke van Huyssteen, ER24-woordvoerder, gesê.
Bejaarde kry lewenslank vir verkragting
ʼn Bejaarde man van Secunda in Mpumalanga is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn vyfjarige meisie.