Agt jaar en agt radioseminare later, het gemeenskapstasies van oral in die land hierdie jaar weer saamgetrek om een groot seminaar te hou. Nie minder nie as 110 verteenwoordigers van 27 stasies en ander media‑instansies het dié jaar se grootste seminaar nog bygewoon!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Seminaar"
Seminaar: Kleinsakesukses in moeilike tye
Die eerste Sakeliga Kleinsakeseminaar word binnekort in Centurion aangebied. Sakeliga, in samewerking met Maroela Media en die South African Council for Small Business, bied op 16 Oktober dié geleentheid te Leriba Hotel aan. Die tema van die dag is “Winsgewende kleinsakebestuur – die sleutel tot sakesukses”.
VVOS-seminaar vir kleuteronderrig ʼn groot sukses
“Ons sien die honger wat die mense in die beroep het en ons het uitstekende terugvoer gekry van dié wat daar was.”
Klankgolf: Nóg ʼn suksesvolle Afrikaanse gemeenskapsradiostasieseminaar
Altesaam 16 gemeenskapsradiostasies van dwarsoor die land het Maroela Media se derde jaarlikse Afrikaanse gemeenskapsradiostasieseminaar, Klankgolf, bygewoon.
“Barnard-uitspraak dodelik vir nasionale akkoord”
Dave Steward, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk Stigting, het Dinsdag gesê die konstitusionele hof se uitspraak in die Renate Barnard-saak is dodelik vir die nasionale akkoord.
‘Tot 30% van onderwysers voel onveilig in skole’
Die provinsiale en nasionale departement van basiese onderwys doen weinig om onderwysers en skoolhoofde met die dissipline-krisis in skole te help.
Groot name vanjaar by Draadloos-seminaar vir Afrikaanse gemeenskapsradiostasies
Maroela Media bied vanjaar die tweede jaarlikse Draadloos Gemeenskapsradiostasieseminaar aan.