Jy kan die diens regstreeks op Maroela Media volg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shaleen Surtie-Richards"
Staatsbegrafnis vir geliefde aktrise
Dié versoek is wyd ondersteun, ook deur Surtie-Richards se familie.
Lesersbrief: Huldeblyk aan liefste Fiela Komoetie van die Lange Kloof
Vanaand is ek seer, Baas, verstaan is min en my hart is seer. U het onse Fiela gevat Here. Ónse Fiela, God se kind.
Shaleen Surtie-Richards vandeesweek op TV vereer
’n Nuwe dokumentêr oor Surtie-Richards, wat in die eindstadium van na-produksie was toe sy gesterf het, asook vorige werk van dié ikoon sal vandeesweek op televisie te sien wees.
Shaleen Surtie-Richards: Premier vra staatsbegrafnis; reëlings bekend
Intussen het Alan Winde, Wes-Kaapse premier, aangedui dat hy aan Ramaphosa gaan skryf om ʼn spesiale provinsiale begrafnis vir Surtie-Richards te versoek.
President bring hulde aan Surtie-Richards
“Ons het ʼn kunstenaar wie se kenmerkende energie, artistieke veelsydigheid en nederigheid generasies van Suid-Afrikaners vir langer as drie dekades aangeraak het, verloor.”
Shaleen Surtie-Richards: ‘Ons gaan jou mis’
“Daar is verskeie gerugte oor die oorsaak van haar dood.”
Shaleen Surtie-Richards sterf
“Ons vra dat haar familie en vriende in hierdie tyd die kans gegun sal word om te rou en die hartseer nuus te verwerk.”
Shaleen speel Fiela nou met ‘meer diepte’
“Die oomblik as ek die kopdoek aansit, word ek Fiela. Ek het Fiela 30 jaar gelede gespeel, maar dis werklik asof niks verander het nie. Ek is seker ek speel nou die rol met baie meer diepte as 30 jaar gelede.”
Gesoek: Is jy ‘Fiela se kind’?
“Benjamin is ʼn plaasseun wat vir Fiela die volstruise aanjaag en lekker kattekwaad aanvang. Hy sal eerder met sy selfgemaakte houtskuitjie op die dam speel as om die volstruise op te pas.”
[Resep] Shaleen se Kaaps-Maleise kerrie
Shaleen Surtie-Richards deel een van haar gunstelingresepte wat sy gereeld in een van haar Argilla-bakke opdis. Klik op die skakel onderaan die resep om een van Argilla se pragtige bakke te wen.
[Video] ‘Twee grade van Moord’ en omstrede kwessies
“Ek wou hê die film moet wys so iets kan met gewone mense met normale lewens gebeur, want dit kan met ons almal gebeur,” sê Anita le Roux, draaiboekskrywer van Twee grade van moord.
Goeie nuus vir Shaleen Surtie-Richards ná rooftog
Shaleen Surtie-Richards het onlangs goeie nuus ontvang ná haar groot hartseer toe sy onlangs helder oordag in Johannesburg se spitsverkeer beroof is.
Shaleen Surtie-Richards deur straatsmous beroof
“Hoekom moet ons met ons motorruite toe ry in die bloedige hitte en in ‘tronkhuise’ bly terwyl misdadigers vry buite rondloop?” Dit is die woorde…
Shaleen gee woema aan twee produksies by Aardklop
Shaleen Surtie-Richards is vanjaar in twee produksies tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.