Springbok-haker Bongi Mbonambi sal Saterdag voor vir die Sharks teen die Lions op Ellispark uitdraf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sharks"
Beserings haal die fut uit Sharks se voorspelerseile
John Plumtree het bevestig dat Eben Etzebeth ook ʼn knieoperasie ondergaan het.
Lions wen dramatiese stryd op Kingspark
Dit is die Lions se eerste sege in Durban sedert 2017, terwyl die Sharks maar net nie ʼn wedstryd in die jongste weergawe van die Verenigde Rugbykampioenskap kan wen nie.
Sharks glo ʼn goeie lopie is om die draai
“Die afgelope paar weke het ons ’n tree in die regte rigting gegee. Ons is beslis nou sterker.”
Lions honger vir sukses in Durban
Die Lions speel deesdae met hernieude vuur en passie en hulle het reeds sewe bonuspunte in die jongste weergawe van die Verenigde Rugbykampioenskap ingeoes.
White het nog ʼn Loftus-oorwinning in visier
“Ek is mal oor ʼn derby waar die beste spelers in Suid-Afrika teen mekaar speel.”
Ox gerat vir skrumuitdaging in Bulls-kraal
“Die Bulls se voorspelers is ʼn krag waarmee rekening gehou moet word – veral wanneer daar geskrum word. Ons sal egter nie terugstaan nie en ons is gereed vir enige uitdaging.”
Etzebeth en kie gee Sharks weer byt
Volgens John Plumtree het Eben Etzebeth en kie ʼn reuseverskil gemaak en hulle het as’t ware vir hul Sharks-spanmaats ʼn selfvertroue-hupstoot gegee.
Sharks verrinneweer Dragons in Durban
Die Sharks het tien drieë in die wedstryd teen die Walliese besoekers gedruk, terwyl Grant Williams, Eben Etzebeth, Makazole Mapimpi en Lukhanyo Am almal tot die driedrukpartytjie bygedra het.
Etzebeth terug in Sharks-vyftiental
Die sukkelende Sharks het ʼn welkome Springbok-momentuminspuiting met die terugkeer van spelers soos Eben Etzebeth, Ox Nche en Grant Williams gekry.
Tuiswaters wink darem vir sukkelende Sharks
“Ons gaan die hersetknoppie druk en baie hard werk om nie net momentum op te bou nie, maar ook om te verbeter.”
Stormers, Sharks delf onderspit oorsee
Die Glasgow Warriors en die Ospreys was Vrydagaand te sterk vir die Stormers en die Sharks.
Boeta staan Curwin se skoene teen Leinster vol
“Niemand gee ons veel van ʼn kans nie en ons is oukei daarmee. Ons is hier om ʼn wedstryd te wen en ons glo in ons vermoëns.”
Plumtree terug in Haaitenk
“Ek is ten volle daartoe verbind om alles binne my vermoë te doen sodat ons nie net ons doelwitte bereik nie, maar ook ons ondersteuners trots maak.”
Sharks verloor sleg stoom teen Fransmanne
Vir meer as 60 minute het dinge heel belowend vir die Sharks in die kwarteindstryd van die Kampioenebeker teen Toulouse gelyk.
Sharks oorgehaal om te wen, ondanks Etzebeth-terugslag
“Ja, dit is baie sleg dat so iets [Eben Etzebeth se besering] net voor die kwarteindstryd moes gebeur, maar dit gee weer vir ʼn ander speler die geleentheid om te wys wat in hom steek.”
Haaie: Ian Mac sou trots wees
Die Haaie was vol emosie, passievol en wou op gepaste wyse hulde bring aan Ian MacIntosh.
Sharks Eben-loos teen Toulouse
Eben Etzebeth het nie voldoende van die skouerbesering herstel wat hy teen Munster opgedoen het nie.
Springbok Koch kom huis toe
“Ek het my familie en my land gemis,” het Vincent Koch gesê nadat hy ʼn kontrak met die Sharks onderteken het.
Steil bult wag op Sharks in Kaapstad
Dit sal seker nie as ʼn opskudding geklassifiseer word nie, maar die Sharks sal hul sokkies baie hoog moet optrek as hulle die Stormers op die DHL-stadion wil klop.