Vyf gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen na die Tjominis se aanbieding in die AfriForum-teater.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sorina Erasmus"
Sorina oor kritiek, ma-wees en geloof
“In die afgelope tien jaar as Die Flooze moes ek al baie kritiek verduur, maar my uitgangspunt het intussen verander.”
[Video] Bekendes staan saam teen plaasmoorde
“Ek is ʼn boer. ʼn Vriend. ʼn Man. ʼn Pa. ʼn Mens. ʼn Spanmaat. Ek is Suid-Afrikaans. Kom ons staan saam teen plaasmoorde, asseblief.”
Stories agter die sprokies
“ʼn Hewige donderbui het oor die dorp uitgesak en rukwinde het erg aan die markiestent se dak en vensters geruk. Ek het gedink dis my einde en het skoon hardop begin bid.”
Gesiene boer se dood ruk gemeenskap
“Toe val die reën, mildelik en onophoudelik op sy lande. Reën waarvoor hy só lankal bid, maar waarvan hy op sy sterfbed nooit bewus was nie,” het die Afrikaanse sangeres en televisie-aanbieder Sorina Erasmus in ʼn roerende ode oor die afsterwe van haar skoonpa geskryf.
Deel jou sprokiesbruilof met kykNET
Is jy op die punt om die knoop deur te hak? kykNET is op soek na ʼn klomp paartjies wat hulle gróót dag wil deel met die oog op dié kanaal se splinternuwe werklikheidsreeks wat in 2017 gebeeldsaai word.
Luister: Sorina ‘Die Flooze’ oor musiek, geloof en projekte
Die sangeres en aktrise Sorina Erasmus, oftewel die Flooze van Witbank, het onlangs in die Maroela Media-ateljee kom kuier om te gesels oor nuwe musiek, sake van geloof en Maroela Media en Attooh! se Buitebioskoop.
[Foto’s] Flooze se Braambossie en sy nuwe kleinsus
Die aktrise en sangeres Sorina Erasmus, ook bekend as Die Flooze, het Maandag oulike foto’s van haar kinders op Facebook gedeel.
[Foto’s] Sorina wys haar pienkvoet
Die sanger en aktrise, Sorina Erasmus, in die vermaakbedryf ook bekend as Die Flooze, het die eerste foto’s van haar babadogtertjie, wat verlede maand gebore is, beskikbaar gestel.