Die reusagtige vuurpyl Starship is verlede maand van SpaceX se lanseringsplatform in Texas gelanseer, net om minute later te ontplof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SpaceX"
Starship-drome eers in puin
SpaceX se ingenieurs het waarskynlik die skade onderskat wat Starship se 33 vuurpylenjins tydens die lansering aan die lanseringsplatform sou aanrig.
Wêreld se grootste vuurpyl ontplof kort ná lansering
Die reusagtige vuurpyl genaamd Starship is uiteindelik Donderdagmiddag van SpaceX se platform in die Amerikaanse deelstaat Texas gelanseer, net om minute later te ontplof.
SEB-reëls pootjie steeds Musk se Starlink in SA
Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie het opnuut, en in geen onsekere terme nie, gesê dat Elon Musk se Starlink-internetdiens slegs in Suid-Afrika beskikbaar gemaak sal word as die maatskappy aan die nodige SEB-vereistes voldoen.
Grootste vuurpyl toe nie gelanseer
ʼn “Tegniese fout” het Maandag die lansering tot ʼn stilstand gedwing.
Wêreld se grootste vuurpyl binne ure gelanseer
Starship, die kragtigste vuurpyl nog ooit gebou om ruimtevaarders na die maan en Mars te stuur, sal hopelik Maandag vir die eerste keer gelanseer kan word.
Eerste vir SA: Nanosatelliete gelanseer
Spanlid Ian van Zyl het dit as ‘n “trots Suid-Afrikaanse oomblik” beskryf.
Publiek kan nou óók in ruimte vaar
Drie lede van die Amerikaanse publiek sal Woensdag saam met ʼn miljardêr die hemelruim gaan verken.
‘Ruimtewyn’ vir ʼn paar miljoen per bottel
Pétrus 2000, ʼn bottel ruimte-verouderde Bordeaux-wyn wat ongeveer 14 maande aan boord van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) deurgebring het, sal na verwagting vir miljoene opgeveil word.
Derde groep van SpaceX op pad na ruimtestasie
Dit is die eerste keer dat dieselfde vuurpyl en ruimtetuig weer gebruik word om ruimtevaarders na die ruimte te lanseer.
Nasa en SpaceX lanseer eerste kommersiële ruimtevaart
Die Crew Dragon-kapsule is die eerste ruimtetuig wat privaat besit en bedryf word om deur Nasa goedgekeur te word vir menslike ruimtevaart.
Video: SpaceX-ruimtekapsule en ruimtevaarders terug op aarde
“Welkom terug op planeet Aarde en dankie dat u SpaceX gevlieg het.”
SpaceX-lansering: Ruimtevaarders koppel aan ruimtestasie
Maroela Media deel tien verstommende feite oor die Internasionale Ruimtestasie.
Video: Ruimtevaarders maak geskiedenis met SpaceX-lansering
SpaceX het pas die eerste private maatskappy geword om mense na die ruimte te neem.
SpaceX -prototipe ontplof
SpaceX se ruimtekapsule Crew Dragon sal egter steeds na verwagting vandag gelanseer word.
SpaceX-ruimtevaart uitgestel weens weer
Slegs 16 minute voor die ruimtekapsule sou vertrek, is die lansering weens onstuimige weerstoestande gekanselleer.
Ruimteliefhebbers kan in 2019 hierna uitsien
Verskeie lande is vanjaar as’t ware “met die maan gepla.” China, Indië en Israel beplan om maanlandings uit te voer terwyl die VSA ‘n paar bemande ruimtevlugte op die kalender het.
Video en foto’s: Elon Musk se vuurpyl, motor op pad na Mars
Indien die vuurpyl sou ontplof sou Musk ook sy Tesla Roadster kwyt gewees het.
Eerste ruimtetoeriste gaan glo 2018 om die maan
Space X wil ook in hierdie tyd ʼn onbemande tuig na Mars stuur.
Video: Só gaan mense na Mars reis, verduidelik Musk
Elon Musk, stigterslid en uitvoerende hoof van SpaceX, het Dinsdag sy planne bekend gemaak hoe persone na Mars sal reis om ʼn kolonie op dié planeet te vestig.