Een ding is seker: Wes-Kapenaars kán spel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "spelling"
ATKV-Spelathon: Kinders kán spel
Waar gaan jy as jy jou taal ken tot die laaste letter? ATKV-Spelathon is ʼn kompetisie waar die Afrikanerjeug kom spog en meeding met hul kundigheid van die Afrikaanse taal.
Die ATKV-Spelathon sit spel terug in spelling
Tweede- en selfs derdetaalsprekers van Afrikaans het weereens tydens vanjaar se ATKV-Spelathon gewys hulle weet wat die verskil tussen verassing en verrassing is.
Korrekte spelling ‘n belangrike vaardigheid
Die vermoë om korrek te spel is dwarsdeur ʼn mens se lewe ʼn baie belangrike basiese vaardigheid. Wanneer mens sukkel met spelling, is dit nie net jou skoolwerk wat daaronder ly nie, maar dit benadeel ook later jou kanse in die werkplek.
Video: Naelbyter spelkompetisie in drie tale
Baie mense sukkel om woorde in hul moedertaal reg te spel, maar ʼn groep graad 9-leerlinge het gewys hulle kan dit sommer in ʼn tweede, derde en selfs vierde taal doen.
Gedig: Die spel
“Want as jy ly met ‘n lang y, maar eintlik wil lei met e-i, is jy ‘n martelaar, nie die leier nie.” Lees gerus Lizz Meiring se kostelike gedig wat sy spesiaal vir die ATKV/RSG Spel-intervarsity geskryf het.
Video: “Jy moet hard leer en baie lees om goed te kan spel”
Skoolkinders se goeie spelling sorg nie net vir goeie punte nie; dit het hulle nou ook groot geld in die sak gebring.
Sagteware: Afrikaanse Skryfgoed 4
Die nuwe Afrikaanse SkryfGoed 4 is nou beskikbaar vir almal wat foutlose Afrikaans wil skryf.