Die plaaslike suikerbedryf voer ’n bitter stryd om oorlewing.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "suiker"
Wie sal Tongaat Hulett red?
Die vraag is nou of ʼn suikerprodusent of ʼn buiteperd die moed sal hê om Tongaat Hulett uit sy verknorsing te help.
Tongaat Hulett finansiële state hersien
Een van die eens gesogte keuraandele op die Johannesburgse Effektebeurs (JE), Tongaat Hulett is in troebel water. Die maatskappy gaan binnekort se boeke moet laat hersien weens ’n moontlike gekonkel met sy finansiële state. Dit is die jongste korporatiewe storm wat die Johannesburgse mark geskud het.
RCL Foods se tussentydse wins kry ʼn knou
Miles Dally, die groep se finansiële hoof, het die volgehoue invoere van suiker en hoenderprodukte betreur. Hy het beaam dat ʼn regulerende raamwerk nodig is om die invoere te beperk.
Verminder suikergebruik só tydens swangerskap
Wat is die newe-effekte van ʼn hoë suikerinname tydens jou swangerskap en watter gesonde alternatiewe is daar vir daai sjokoladestafie wat vir jou lê en loer?
Kan dieetkoeldranke risiko vir kolonkanker verminder?
Kolonkanker is een van die vyf algemeenste kankers onder mans in Suid-Afrika.
Die soet sondaar
Verfynde suiker word in bykans alle verwerkte produkte versteek, soos gebak, koeldranke en vrugtesap.
Die pad na ʼn laekoolhidraat dieet
Almal moet koolhidraat- bewus raak. Jy, jou kinders en jou ouma kan eenvoudig net nie meer bekostig om elke dag, drie tot 4 keer per dag, verwerkte, verfynde koolhidrate en suikers te eet nie.
‘Dit gaan oor porsiebeheer’, meen dieetkundige
As dieetkundige is Hilda gefokus op gesonde kos, maar omdat sy ook ʼn liefde vir kos het, sê sy dat kos ook lekker moet wees.
Staking in suikerbedryf
Ongeveer 5 000 werkers in die suikerbedryf begin Dinsdag staak ná loononderhandelings vasgeval het.
Kleuters dood nadat hulle “suiker” inkry
Twee kleuters is oor die naweek in Kaapstad dood nadat hulle gif, wat vir suiker aangesien is, ingekry het.