Dis ʼn gemaklike gesinsbuks wat ses sitplekke bied sonder om die bank te breek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suzuki"
Begrotingsbuksies in bokskryt
Die drie voertuie wat ons vergelyk is Suzuki se Fronx, Volkswagen se Polo en die Polo Vivo GT.
Suzuki druk behoorlik sy stempel af
Suzuki is tans Suid-Afrika se tweede sterkste passasiersvoertuighandelsmerk wat verkope betref en sy nuwe Swift sal later vanjaar hier aankom.
Klein, maar getrain
Vir wat dit is, is die prys amper te goed om waar te wees. Die fiets gebruik ook amper geen brandstof nie.
Met vyf deure word Jimny veelsydige veldwa
Weinig ander voertuie geniet sulke wye en lojale aanhang, en daardie ekstra twee deure maak net die opening vir hierdie kameraadskap groter oop.
Wiele2Wiele ry met GWM se Tank
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met GWM se Tank 300, spandeertyd met Suzuki se sessitplek-XL6 en gesels oor Honda se nuwe Elevate.
Kaalfiets sonder tierlantyntjies
Die 8S het nie verstelbare vering en allerlei fieterjasies nie. Dit is ’n motorfiets vir die gewone ryer.
Jimny word groot
Ons het almal verlief geraak op die klein drie deur, maar as gevolg van hoe onprakties hy is kon baie hom nie aanskaf nie. Ek voorspel dat daar honderde en honderde vyf deur- Jimnys elke maand sal verkoop…
Wiele2Wiele ry met vyfdeur-Jimny
Wiele2Wiele gaan ry met Suzuki se vyfdeur-Jimny, vertel jou oor Stellantis se toekomsplanne en sluit die 2024 Dakar-veldtydren af met ’n opsomming.
Motorfietsdag om 2024 aan’t rol te kry
Suzuki bied gereeld hulle motorfietsveiligheidsdag aan by die Red Star Raceway net buite Delmas, maar hierdie een gaan baie meer as dit behels
Suzuki DL800 DE – Splinternuwe fiets vir jou volgende avontuur
Die heel grootste verandering aan die nuwe fiets is die feit dat Suzuki wegbeweeg het van die V-twee‑enjin.
Wiele2Wiele: Als wat jy moet weer oor nuwe vyfdeur-Jimny
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles van die nuwe vyfdeur Suzuki Jimny.
Vyf uit vyf vir die vyfdeur-Jimny
Toe ek aanvanklik na die foto’s gekyk het, was ek nie oortuig nie. In lewende lywe lyk dit egter presies soos ʼn Jimny, eintlik soos die driedeur van die begin af moes gelyk het.
EICMA skitter met nuwe modelle
Die eerste week in November is altyd ʼn groot week vir motorfietsentoesiaste. Dit is wanneer EICMA, een van die grootste motorfietsskoue, in Milaan aangebied word.
Wiele2Wiele: Klein Suzuki-paneelwa beproef
In hierdie week se Wiele2Wiele-program word daar geredekawel oor die Mercedes-AMG C43 wat nou ’n 2.0 l viersilinder turbo-aangejaagde enjin het. Hulle gaan rits ook rond met die perfekte paneelwaentjie vir ’n klein besigheid – die Suzuki Eeco Van.
Wiele2Wiele ry GR Supra en Suzuki Fronx
Hierdie week spandeer Wiele2Wiele tyd met die Toyota GR Supra, die nuwe Suzuki Fronx en vertel jou alles oor ’n besonderse geleentheid saam met GWM/Haval.
Watwou! Kyk so ʼn konvooi … honderde Jimnys vat pad
Enigeen wat Clarens in die Oos-Vrystaat die afgelope naweek in enige ander voertuig as ’n Suzuki Jimny besoek het, moes taamlik uit gevoel het.
Wiele2Wiele ry met Suzuki XL6
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Suzuki se splinternuwe XL6, hulle beleef die grootste motorskou op die Afrika-kontinent – die ‘Festival of Motoring’ – en spandeer tyd met die Ford Everest Wildtrak.
Suzuki met ses sitplekke teen sakpasprys
Die nuwe Suzuki XL6 se naam gee dit meestal weg. XL vir groot, en die 6 vir ses sitplekke.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Fronx en Ranger Raptor
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Suzuki wat sy spliternuwe Fronx bekendgestel het en die span ervaar hoekom die wêreld gons oor Ford se Ranger Raptor.