Talle vroue, geklee in hijabs, het Woensdag buite universiteite in Kaboel saamgedrom nadat gewapende wagte hulle verhoed het om die kampusse te betree.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "taliban"
Duisende liters drank in Kaboel-kanaal gestort
Die Taliban draai nou ook die alkoholkraan toe.
Nuwe Taliban-regering onbuigsaam; betogings neem toe
Die groep, wat mense in die 1990’s in stadions tereggestel en die hande van diewe afgekap het, het vantevore gesê hy gaan geen weerstand teen sy bewind duld nie.
Min opsies vir VSA na bloedige aanval in Kaboel
Die Amerikaners het nie veel van ʼn ander keuse as om Afghanistan finaal druipstert te verlaat nie. Daar is ʼn sterk moontlikheid dat daar enige oomblik verdere terreuraanvalle kan plaasvind.
Ses dood, talle beseer in ontploffing by Kaboel-lughawe
Volgens Amerikaanse owerhede was dit selfmoordbomontploffings.
Nuuskommentaar: Taliban steeds ʼn terroristegroep
Is dit moontlik vir die VSA om voort te gaan met sy anti-terroriste-oorloë – wat sy eie belange beskerm – sonder om nie uiteindelik vasgevang te word en te bly in ʼn konstante imperialistiese oorlog van ideologiese oorheersing nie?
Diplomate onttrek wyl Taliban wag om beheer te neem
Die regering het aangedui dat onderhandelinge onderweg is om bloedvergieting in Kaboel te probeer verhoed en mag aan die Taliban oor te gee.
Gesin vry ná jare in aanhouding
ʼn Man, sy vrou en hul drie kinders, wat in aanhouding gebore is, is ná jare uiteindelik vrygelaat.
[Foto’s] Talle sterf in selfmoordbomaanval
“Die selfmoordbomaanvaller het met ʼn motorbom in ʼn bus vasgery wat personeel van die ministerie van mynwese vervoer het en omstanders op die toneel is ook beseer of dood.”
VSA kan net verder verloor in Afghanistan
Meer as 15 jaar nadat die VSA op 7 Oktober 2001 besluit het om Afganistan binne te val en die Taliban, wat op daardie stadium dié land met ’n ystervuis beheer het, te onttroon, lyk die kanse op stabiliteit en vrede in dié land des te meer onwaarskynlik.
Taliban val Duitse konsulaat aan
Minstens vier mense is dood in ʼn aanval op die Duitse konsulaat in Masr-i-Sharif in die noorde van Afghanistan.
40 sterf in Kaboel-bomaanval
Sowat 40 mense is dood en meer as 200 beseer in ʼn bomaanval Dinsdag in Kaboel, die hoofstad van Afganistan.