As jy ʼn tatoe of twee het, moenie in Japan daarmee loop en spog nie – al is jy ʼn Springbok-rugbyspeler!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tatoeëermerke"
Model dalk blind ná tatoe skeefloop
Die sig in haar een oog is wasig en ʼn pers vloeistof het daaruit gekom. WAARSKUWING: Die foto’s mag sensitiewe lesers en kinders ontstel.
[Foto’s] Letsels word skoenlappers of blomme
“Jy vergewe hulle een keer, maar dit raak net erger. Jy kan nie sulke dinge vergewe nie, dit gaan weer gebeur.”
[Video] Wêreld se eerste tatoeëermasjien-prostese
Die Franse tatoeëerkunstenaar, JC Sheitan Tenet, wat sy arm 22 jaar gelede verloor het, het pas die eerste mens in die wêreld geword om ʼn tatoeëermasjien-prostese te kry.
[Foto’s] Tydelike tatoes vir siek kinders
Die Nieu-Seelandse kunstenaar, Benjamin Lloyd, het geweldige positiewe reaksie op sosiale media uitgelok nadat hy aangebied het om tydelike tatoes vir siek kinders in die Auckland Starship-kinderhospitaal te gee as sy Facebook-inskrywing 50 keer ge“like” word.
‘Dit is en bly kuns,’ sê tatoeëerkunstenaar
“In ons winkel speel ons nie jou tipiese ‘heavy metal’-musiek nie. Ons lol ook nie met die kliniese teëlvloere wat sommige mense kan intimideer nie. Ons is in die bedryf vir die kuns; daar is geen ego betrokke by dit wat ons doen nie.”