Die taxiraad ondersoek die moontlikheid dat die bestuurder van die taxi onder die invloed van drank was ten tyde van die ongeluk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "taxi"
Drie se dood met taxigeweld verbind
“Met polisielede se aankoms op die toneel het hulle drie liggame met skietwonde in die pad aangetref.”
Santaco se taxi’s gaan tot 100%-kapasiteit laai
Vlak 3 van die afsonderingsregulasies bepaal dat taxibestuurders tot 70% van die voertuie se kapasiteit beperk word.
Covid-19: Taxi’s mag vol wees mits passasiers maskers dra
Mbalula sê openbare vervoer is die grootste verspreider van die virus.
Video: Taxidrywer vas ná voorval met moersleutel
’n Video van die voorval word sedertdien wyd op sosiale media versprei.
2 sterf, talle kinders beseer toe bussie omslaan
Paramedici het die smeulende taxi in die middel van die pad aangetref.
Leerders sterf in taxi op pad skool toe
ʼn Motorfiets het in die taxi vasgery skaars 300 m van die skool.
5 tieners sterf in taxi-ongeluk
Die tieners was op pad huis toe ná ’n vakansie in Kaapstad.
Taxi-ongeluk eis minstens 6
ʼn Lugambulans is vanoggend na die toneel ontbied weens die aard van een van die beseerdes se beserings.
Verkeersbeampte skiet taxibestuurder glo dood
Die taxibestuurder het glo ’n mes uit die taxi gepluk.
Byna 80 dié week in taxi-ongelukke beseer
Altesaam 79 mense is vandeesweek in ses taxi-ongelukke in verskeie provinsies beseer.
Kameras werk nie waar taxi prokureur doodry
ʼn Minibustaxi het Sekwati, wat swaksiende was, op 9 September om 06:40 op die hoek van Pritchard- en Kruisstraat doodgery.
Taxibestuurder vas wat teen dieretuinmuur bots
Die voorval het gebeur terwyl sommige paaie afgesper was vir ʼn padwedloop in die gebied.
Kommissie moet taxigeweld in Gauteng ondersoek
Die taxibedryf vervoer meer as 75% van alle pendelaars gedurende spitstyd en is dus die gewildste manier van vervoer vir pendelaars in die provinsie.
‘Bekende’ taxibaas van Heidelberg doodgeskiet
Hy het probeer weghardloop, maar die passasier van die Toyota het weer skote op hom afgevuur en hy is noodlottig gewond.
Taxibaas in Centurion vermoor
Die polisie wou nie bespiegeling bevestig dat die man se dood met sy werk in die taxibedryf verband hou nie.
Ma gewond toe taxibestuurder glo losbrand
ʼn Skare nuuskierige verbygangers wat in Mamelodi, in die ooste van Pretoria, by ʼn ongelukstoneel saamgedrom het, het laat spaander toe skote begin het klap het ná ʼn onderonsie tussen taxibestuurders en van die inwoners.
15 beseer toe taxi rol
“Gelukkig is niemand ernstig beseer nie.”
Taxistaking lei tot ontwrigting in Oos-Kaap
Die taxistaking in die Oos-Kaap het Woensdagoggend groot ontwrigtings veroorsaak op paaie in dié provinsie.
Een dood, tientalle leerders beseer op KZN-paaie
In een geval het twee taxi’s met twee voertuie gebots op pad skool toe.